Indeks (Afrikaans, Paperback)


Hierdie uiters volwasse bundel reis op uitgebreide paaie na wat die wese is van die digkuns. Die digter is in konstante gesprek met die woord en die moontlikhede wat die woord bied. Haar vermoe om die woord se wisselende buie, in gesprek met ander woorde, raak te sien en te benut, is nog nooit so suksesvol aangewend nie. Met 'n meer liriese aard, toeganklikheid en innige menslikheid is Indeks 'n hoogtepunt in Hambidge se oeuvre.

R201
List Price R210

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2010
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hierdie uiters volwasse bundel reis op uitgebreide paaie na wat die wese is van die digkuns. Die digter is in konstante gesprek met die woord en die moontlikhede wat die woord bied. Haar vermoe om die woord se wisselende buie, in gesprek met ander woorde, raak te sien en te benut, is nog nooit so suksesvol aangewend nie. Met 'n meer liriese aard, toeganklikheid en innige menslikheid is Indeks 'n hoogtepunt in Hambidge se oeuvre.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

September 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 137mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

160

ISBN-13

978-0-7981-7296-7

Barcode

9780798172967

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-7296-7



Trending On Loot