Lot Se Vrou (Paperback)


In hierdie bundel is daar heelwat stiltes in herinneringsverse en nostalgiese verse, wat afgewissel word met verse wat die stilte verskeur. Die digter, in hierdie bundel, kla haarself aan, sy haal haar af en sy verraai haar: die digter is die kitaarspeler en "sal alles doen en selfs verraai, net dat 'n nuwe deuntjie in my draai" (DJ Opperman). Die woord staan voorop in hierdie gedigte. Dit is "woordverse" sonder dat die idee ondergeskik gestel word aan die woord. Selde nog het Hambidge die "gevaarlike woord" so onverskrokke hanteer en hierdie bundel is van haar rykste werk tot op hede.

R201
List Price R210

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2010
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

In hierdie bundel is daar heelwat stiltes in herinneringsverse en nostalgiese verse, wat afgewissel word met verse wat die stilte verskeur. Die digter, in hierdie bundel, kla haarself aan, sy haal haar af en sy verraai haar: die digter is die kitaarspeler en "sal alles doen en selfs verraai, net dat 'n nuwe deuntjie in my draai" (DJ Opperman). Die woord staan voorop in hierdie gedigte. Dit is "woordverse" sonder dat die idee ondergeskik gestel word aan die woord. Selde nog het Hambidge die "gevaarlike woord" so onverskrokke hanteer en hierdie bundel is van haar rykste werk tot op hede.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 137mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

96

ISBN-13

978-0-7981-5687-5

Barcode

9780798156875

Categories

LSN

0-7981-5687-2



Trending On Loot