Die einde van die wereld en hoe om dit te oorleef (Afrikaans, Electronic book text)


Die Maja-kalender se ons einde kom in 2012. Maar daar was al oorgenoeg ander eindes vir die wereld of die menslike beskawing voorspel. Johannes de Villiers ondersoek die aardskuddende gevare wat ons (miskien?) inwag. Die profesiee van die Majas en Nostradamus, ons ontstuimige son, natuurrampe, meteoriete uit die buitenste ruim, selfs zombies en eindvisies eie aan Suid-Afrika word hier saamgevat. Daar is hoop, selfs al gebeur die ergste. Vind uit wat om te doen in die eerste 5 minute na die groot ramp, en 'n egte "survivalist" wys 'n bietjie van hoe om in die veld te oorleef. En dan wat van mense wat moet voortleef na hulle verkeerde voorspellings gemaak het?

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die Maja-kalender se ons einde kom in 2012. Maar daar was al oorgenoeg ander eindes vir die wereld of die menslike beskawing voorspel. Johannes de Villiers ondersoek die aardskuddende gevare wat ons (miskien?) inwag. Die profesiee van die Majas en Nostradamus, ons ontstuimige son, natuurrampe, meteoriete uit die buitenste ruim, selfs zombies en eindvisies eie aan Suid-Afrika word hier saamgevat. Daar is hoop, selfs al gebeur die ergste. Vind uit wat om te doen in die eerste 5 minute na die groot ramp, en 'n egte "survivalist" wys 'n bietjie van hoe om in die veld te oorleef. En dan wat van mense wat moet voortleef na hulle verkeerde voorspellings gemaak het?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

July 2012

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Electronic book text

Pages

192

ISBN-13

978-0-624-05796-3

Barcode

9780624057963

Languages

value

Categories

LSN

0-624-05796-8



Trending On Loot