Daaglikse Oordenkings Met Maxwell - 366 Dae Van Insig Om Die Leier Te Word Wat Jy Kan Wees En Almal Rondom Jou Te Inspireer (Electronic book text)


In John C Maxwell se splinternuwe, unieke leierskapgids, Daaglikse oordenkings met Maxwell, kry leiers die geleentheid om daagliks toegerus te word met egte Maxwell-inspirasie en wysheid om hul leierskappotensiaal te ontsluit en die beste leiers moontlik te word.Daaglikse oordenkings met Maxwell bied 366 insiggewende dagstukkies om besige mense te help om die leier in hulle te ontwikkel en diegene rondom hulle te beinvloed.Jy kan nou een dag op n keer deel in die goud van hierdie wereldbekende leierskapkenner se insig, wysheid en jare lange ondervinding as leier. Elke dag se stukkie bevat n uittreksel uit een van Maxwell se topverkoperboeke om jou te help om as leier te groei. Elke dag word met n kerngedagte afgesluit waarmee jy die dag kan aandurf."

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

In John C Maxwell se splinternuwe, unieke leierskapgids, Daaglikse oordenkings met Maxwell, kry leiers die geleentheid om daagliks toegerus te word met egte Maxwell-inspirasie en wysheid om hul leierskappotensiaal te ontsluit en die beste leiers moontlik te word.Daaglikse oordenkings met Maxwell bied 366 insiggewende dagstukkies om besige mense te help om die leier in hulle te ontwikkel en diegene rondom hulle te beinvloed.Jy kan nou een dag op n keer deel in die goud van hierdie wereldbekende leierskapkenner se insig, wysheid en jare lange ondervinding as leier. Elke dag se stukkie bevat n uittreksel uit een van Maxwell se topverkoperboeke om jou te help om as leier te groei. Elke dag word met n kerngedagte afgesluit waarmee jy die dag kan aandurf."

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Media

Country of origin

United States

Release date

2011

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Format

Electronic book text

Pages

417

ISBN-13

978-1-306-49700-8

Barcode

9781306497008

Categories

LSN

1-306-49700-0



Trending On Loot