Gebede Wat Demone Verslaan (Afrikaans, Paperback)


Gebed en belydenis van geloof is twee van die kragtigste wapens wat ons in die lewe het. Dit verbind ons met God en stel sy krag vry om ons by te staan in elke situasie.

Gebede Wat Demone Verslaan deur die topverkoperskrywer John Eckhardt kombineer kragtige gebede met Skrifgedeeltes uit die Woord om lesers te help om demoniese invloede en teenstand in hul lewens te oorkom. Dit bevat ’n inleiding tot geestelike oorlogvoering en bied Bybelse beginsels vir hoe om te bid gedurende hierdie moeilike omstandighede.

Lesers sal ontdek hoe om die vuur van die lewende God vry te stel om:

  • Die Woord te verkondig
  • Te profeteer
  • Siekes te genees
  • Demone uit te dryf
Gebede Wat Demone Verslaan is ’n naslaan-gids wat lesers sal help om die duiwel te verslaan en hul man te staan teen Satan. Breek die magte van die duisternis en ontvang die seën en guns van God in jou lewe!

R103
List Price R120
Save R17 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1030
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Gebed en belydenis van geloof is twee van die kragtigste wapens wat ons in die lewe het. Dit verbind ons met God en stel sy krag vry om ons by te staan in elke situasie.

Gebede Wat Demone Verslaan deur die topverkoperskrywer John Eckhardt kombineer kragtige gebede met Skrifgedeeltes uit die Woord om lesers te help om demoniese invloede en teenstand in hul lewens te oorkom. Dit bevat ’n inleiding tot geestelike oorlogvoering en bied Bybelse beginsels vir hoe om te bid gedurende hierdie moeilike omstandighede.

Lesers sal ontdek hoe om die vuur van die lewende God vry te stel om:

  • Die Woord te verkondig
  • Te profeteer
  • Siekes te genees
  • Demone uit te dryf
Gebede Wat Demone Verslaan is ’n naslaan-gids wat lesers sal help om die duiwel te verslaan en hul man te staan teen Satan. Breek die magte van die duisternis en ontvang die seën en guns van God in jou lewe!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details




Trending On Loot