Juanita Du Plessis Dagbeplanner 2012 (Afrikaans, Hardcover)


Elke maand bevat 'n tematiese inleiding van 'n dubbelbladsy in volkleur op glanspapier met 'n foto van Juanita aan die linkerkant en van haar gunsteling-lirieke aan die regterkant, asook 'n boodskap van Juanita aan haar lesers vir die maand. Daar is verder ook daaglikse boodskappe vanuit die Bybel en gewilde Christelike skrywers.

R97
List Price R100

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles970
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Elke maand bevat 'n tematiese inleiding van 'n dubbelbladsy in volkleur op glanspapier met 'n foto van Juanita aan die linkerkant en van haar gunsteling-lirieke aan die regterkant, asook 'n boodskap van Juanita aan haar lesers vir die maand. Daar is verder ook daaglikse boodskappe vanuit die Bybel en gewilde Christelike skrywers.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot