Koningin Lear (Afrikaans, Paperback)


Koningin Lear is ’n herverbeelding van William Shakespeare se King Lear deur die gevierde Vlaamse skrywer Tom Lanoye. Elizabeth Lear het met die verloop van tyd haar klein besigheid opgebou tot ’n internasionale sakeryk. Elisabeth kondig aan dat die besigheid tussen haar drie seuns verdeel sal word en sy eis dat haar seuns onder eed hul liefde en trou aan haar verklaar.

Haar jongste en geliefde seun weier en dit ontketen ’n familietwis van reuse-omvang. Dit is ’n verhaal van ’n bejaarde besigheidsvrou wat haar houvas op die werklikheid verloor, wat desperaat probeer om die storm wat om haar losgebars het te hanteer. ’n Epiese verhaal wat skerp kommentaar lewer op ’n hedendaagse besigheidswereld waarin integriteit en lojaliteit skaars kommoditeite geword het.

R182
List Price R190

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1820
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Koningin Lear is ’n herverbeelding van William Shakespeare se King Lear deur die gevierde Vlaamse skrywer Tom Lanoye. Elizabeth Lear het met die verloop van tyd haar klein besigheid opgebou tot ’n internasionale sakeryk. Elisabeth kondig aan dat die besigheid tussen haar drie seuns verdeel sal word en sy eis dat haar seuns onder eed hul liefde en trou aan haar verklaar.

Haar jongste en geliefde seun weier en dit ontketen ’n familietwis van reuse-omvang. Dit is ’n verhaal van ’n bejaarde besigheidsvrou wat haar houvas op die werklikheid verloor, wat desperaat probeer om die storm wat om haar losgebars het te hanteer. ’n Epiese verhaal wat skerp kommentaar lewer op ’n hedendaagse besigheidswereld waarin integriteit en lojaliteit skaars kommoditeite geword het.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Protea Boekhuis

Country of origin

South Africa

Release date

March 2019

Availability

Expected to ship within 4 - 8 working days

Authors

Translators

Dimensions

222 x 152 x 20mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

140

ISBN-13

978-1-4853-1069-3

Barcode

9781485310693

Languages

value

Categories

LSN

1-4853-1069-5



Trending On Loot