Water is nie alleen die voorwaarde vir die bestaan van lewe nie, dit is die oerbron waaruit lewe ontwikkel het. Soos vloeiende water loop ’n verskeidenheid temas deureen in die bundel en word water juis ’n beeld van die veranderlikheid en onvastheid van dinge, gevoelens en idees. ’n Aantal reekse help die leser egter om afbakenings te kry: “die heiligheid van water” het sterk religieuse ondertone; in “die geduld van water” word ondersoek hoe waterverfskilderye iets van die vloeiing van kleure en beelde kan vaslê; in “Tema met veertien variasies” word vaste grond en vloeibaarheid gekontrasteer en in “Posisies op ’n bord” word die mens se terughunkering na die water waaruit hy gekom het, vergelyk met ’n skaakspel wat onverbiddelik voltrek word.
Dié bundel vra konsentrasie, maar talle pragtige reëls in die bundel maak die lees die moeite werd:
Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Imprint | Protea Boekhuis |
Country of origin | South Africa |
Release date | February 2010 |
Availability | Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available. |
Authors | Louis Esterhuizen |
Dimensions | 210 x 137 x 5mm (L x W x T) |
Format | Paperback |
Pages | 80 |
ISBN-13 | 978-1-86919-353-9 |
Barcode | 9781869193539 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 1-86919-353-9 |