0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Romance

Buy Now

Vlug na Santorini (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R96
Discovery Miles 960
Vlug na Santorini (Afrikaans, Paperback): Malene Breytenbach
Vlug na Santorini (Afrikaans, Paperback): Malene Breytenbach

Share your images

Vlug na Santorini (Afrikaans, Paperback)

Malene Breytenbach

Series: Satyn

 (sign in to rate)
Loot Price R96 Discovery Miles 960

Bookmark and Share

Expected dispatch within 7 - 15 working days.

Na ’n traumatiese voorval met haar eks, verlang Erika na ’n ver plek waar mense haar veilig sal laat voel. Sy besluit om rus vir haar siel by haar familie in Santorini te gaan soek.

Sy’t skaars haar voete op die eiland gesit toe sy hom sien: ’n Griekse god met ’n lenige lyf, breŽ skouers en donker oŽ. Hy is die mooiste man wat sy nog in lewende lywe gesien het, en hy straal manlikheid uit.

Paul Michelakis is die kroonprins van die Atlantis-fortuin. Dit gaan egter meer as geld en die vooruitsig op ’n volmaakte toekoms verg om haar liefde en vertroue te wen, want Erika is nou half bang vir mans. Boonop gaan Cristina Vassiliou en diť se ryk familie ook nie sommer terugstaan vir ’n onbekende blondine nie.

General

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Series: Satyn
Release date: 2018
Authors: Malene Breytenbach
Format: Paperback
Pages: 224
ISBN-13: 978-0-624-08457-0
Barcode: 9780624084570
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Local Author Showcase > Fiction - adults
Books > Afrikaans
Promotions
Books > Fiction > Genre fiction > Romance
Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 0-624-08457-4

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners