Pikkewouters Van Amper-stamperland (Afrikaans, Paperback)


n Lekker vrolike bundel stories oor die snaakse doen en late van die Pikkewouters van Amper-Stamperland. 'n Pikkewouter lyk amper soos 'n kabouter, maar ook so 'n bietjie soos 'n pikkewyn. Die land waar hulle woon se naam is Amper-Stamperland. Dinge is amper soos in hierdie land, maar ook nie heeltemal nie. Daarom dat die snaakse diere en dinge klein lesertjies so interesseer en amuseer. Klassieke stories wat al vir baie jare kinders en grootmense veel plesier verskaf het vir die koddige woordspelings en humor.

R134
List Price R139

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1340
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

n Lekker vrolike bundel stories oor die snaakse doen en late van die Pikkewouters van Amper-Stamperland. 'n Pikkewouter lyk amper soos 'n kabouter, maar ook so 'n bietjie soos 'n pikkewyn. Die land waar hulle woon se naam is Amper-Stamperland. Dinge is amper soos in hierdie land, maar ook nie heeltemal nie. Daarom dat die snaakse diere en dinge klein lesertjies so interesseer en amuseer. Klassieke stories wat al vir baie jare kinders en grootmense veel plesier verskaf het vir die koddige woordspelings en humor.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

September 2008

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

245 x 171 x 7mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

78

ISBN-13

978-0-7981-5012-5

Barcode

9780798150125

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-5012-2



Trending On Loot