Wilhelmina Radebe Kom Tuis (Afrikaans, Paperback)


Dit begin in Augustus 1984 in Sebokeng. Dis hier waar die leser Wilhelmina die eerste keer ontmoet – as 'n skerpsinnig, wys en enigmatiese een-en-tagtigjarige grootouma. Die voortslepende, broeiende politieke onrus bars uit in geweld en chaos. Teen hierdie agtergrond beleef sy weer haar kinderdae en herinneringe. Haar agterkleinkind, Niklaas, wat by haar aan huis woon, sluit aan by die comrades en moet uiteindelik land-uit vlug. Haar eie seun, Daniel, werk lankal in die buiteland omdat omstandighede in die land vir hom eenvoudig te benouend was – net soos die seuns van skares Suid-Afrikaanse ma's vandag.

R191
List Price R220
Save R29 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1910
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Dit begin in Augustus 1984 in Sebokeng. Dis hier waar die leser Wilhelmina die eerste keer ontmoet – as 'n skerpsinnig, wys en enigmatiese een-en-tagtigjarige grootouma. Die voortslepende, broeiende politieke onrus bars uit in geweld en chaos. Teen hierdie agtergrond beleef sy weer haar kinderdae en herinneringe. Haar agterkleinkind, Niklaas, wat by haar aan huis woon, sluit aan by die comrades en moet uiteindelik land-uit vlug. Haar eie seun, Daniel, werk lankal in die buiteland omdat omstandighede in die land vir hom eenvoudig te benouend was – net soos die seuns van skares Suid-Afrikaanse ma's vandag.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

September 2011

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

212 x 137mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

256

ISBN-13

978-0-7993-5162-0

Barcode

9780799351620

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-5162-8



Trending On Loot