Legkaart Van Jou Gesig - Fisionomie In 'n Neutedop (Afrikaans, Paperback)


Legkaart Van Jou Gesig bied ’n inleiding tot fisionomie (’n studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik.

Die teorie word eenvoudig beskryf en gesteun deur foto’s wat dit maklik maak om nie net die leser eie karaktereienskappe te kan herken nie, maar ook dié van familie, vriende, kollegas en kliënte. Dit is ’n praktiese gids. Die leser sal byvoorbeeld leer hoe om ’n kliënt se vertroue te wen, of waarom ’n kind so rebels kan wees.

Uiteindelik leer die leser ook veel van haar- of homself ken.


R219
List Price R255
Save R36 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2190
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Legkaart Van Jou Gesig bied ’n inleiding tot fisionomie (’n studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik.

Die teorie word eenvoudig beskryf en gesteun deur foto’s wat dit maklik maak om nie net die leser eie karaktereienskappe te kan herken nie, maar ook dié van familie, vriende, kollegas en kliënte. Dit is ’n praktiese gids. Die leser sal byvoorbeeld leer hoe om ’n kliënt se vertroue te wen, of waarom ’n kind so rebels kan wees.

Uiteindelik leer die leser ook veel van haar- of homself ken.

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

February 2014

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

225 x 152 x 13mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

184

ISBN-13

978-0-7993-6434-7

Barcode

9780799364347

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-6434-7



Trending On Loot