0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting > Child care & upbringing

Not currently available

Speel-speel skoolgereed - Maak Jou Kind Van Geboort Af Leer- En Skoolgereed - 'n Praktiese Gids (Afrikaans, Paperback, New edition) Loot Price: R77
Discovery Miles 770

Share your images

Speel-speel skoolgereed - Maak Jou Kind Van Geboort Af Leer- En Skoolgereed - 'n Praktiese Gids (Afrikaans, Paperback, New edition)

Martie Pieterse

Series: Dreamtime Stories from Africa

 (sign in to rate)
Loot Price R77 Discovery Miles 770

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add it to your wishlist we will send you an email should it become available again.

Skoolgereedheid bepaal grootliks hoeveel sukses kinders in hulle skoolloopbaan en inderdaad in die lewe sal behaal. Hoe meer sukses hulle op skool behaal, hoe beter ontwikkel is hul gevoel van eiewaarde, hoe waarskynliker is dit dat hulle deursettingsvermoe sal he en sal kans sien vir die uitdagings van die lewe. Jou taak as ouer is nie om jou kind te leer lees en skryf nie - dis bowenal om sy leervaardighede te ontwikkel en by hom 'n liefde vir leer wakker te maak - om hom lus te maak vir leer, wat oneindig belangriker is as om geleer te word. Speel-speel skoolgereed wys jou hoe jy deur spel jou kind se leervaardighede en taalvermoe kan ontwikkel, sy natuurlike entoesiamse, nuurskierigheid en energie kan kanaliseer, en vir hom geleenthede kan skep vir die bevordering van selfvertroue, sosiale en emosionele groei, koordinasie en probleemoplossingsvaardighede.

General

Imprint: Metz Press
Country of origin: South Africa
Series: Dreamtime Stories from Africa
Release date: July 2002
Authors: Martie Pieterse
Dimensions: 210 x 134 x 8mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 135
Edition: New edition
ISBN-13: 978-1-875001-19-4
Barcode: 9781875001194
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting > Child care & upbringing
Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting > Child care & upbringing > General
Books > Afrikaans > Gesondheid, huis en gesin
Promotions
LSN: 1-875001-19-0

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners