En Die Engele Het Stil Geraak (Afrikaans, Book)


Dis vroeg in die laaste week. Die rekwisiete en spelers vir Vrydag se drama is almal op hul plek. Die sesduimspykers is in die blik. ’n Dwarsbalk leun teen die skuur se muur. Doringtakke is om ’n traliewerk gedraai en wag om deur ’n soldaat se vingers gevleg te word. Die spelers is op pad na die verhoog. Pilatus is besorg oor die aantal Pasga-pelgrims. Annas en Kajafas is rusteloos oor ’n ongedurige Nasarener. Judas kyk met onderduimse oë na sy meester. ’n Hoofman oor honderd is teenwoordig en wag op die volgende kruisigings. Maar dis geen toneelstuk nie; dis ’n goddelike plan. ’n Plan wat begin het nog voor Adam die hemel se asem gevoel het, en nou wag en kyk die hele hemel. Alle oë is op een figuur: die Nasarener. Hy verlaat Jerigo en stap na Jerusalem. Sy laaste reis. Selfs die engele swyg. Hulle weet dis geen gewone wandeling nie. Hulle weet dis geen gewone week nie. Want aan hierdie week hang die deur van die ewigheid. Kom ons loop saam met Hom. Kom ons kyk hoe Jesus sy laaste dae deurgebring het. Kom ons kyk wat vir God saak gemaak het.

R95
List Price R110
Save R15 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles950
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Dis vroeg in die laaste week. Die rekwisiete en spelers vir Vrydag se drama is almal op hul plek. Die sesduimspykers is in die blik. ’n Dwarsbalk leun teen die skuur se muur. Doringtakke is om ’n traliewerk gedraai en wag om deur ’n soldaat se vingers gevleg te word. Die spelers is op pad na die verhoog. Pilatus is besorg oor die aantal Pasga-pelgrims. Annas en Kajafas is rusteloos oor ’n ongedurige Nasarener. Judas kyk met onderduimse oë na sy meester. ’n Hoofman oor honderd is teenwoordig en wag op die volgende kruisigings. Maar dis geen toneelstuk nie; dis ’n goddelike plan. ’n Plan wat begin het nog voor Adam die hemel se asem gevoel het, en nou wag en kyk die hele hemel. Alle oë is op een figuur: die Nasarener. Hy verlaat Jerigo en stap na Jerusalem. Sy laaste reis. Selfs die engele swyg. Hulle weet dis geen gewone wandeling nie. Hulle weet dis geen gewone week nie. Want aan hierdie week hang die deur van die ewigheid. Kom ons loop saam met Hom. Kom ons kyk hoe Jesus sy laaste dae deurgebring het. Kom ons kyk wat vir God saak gemaak het.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Books

Country of origin

South Africa

Release date

August 1999

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Book

Pages

273

ISBN-13

978-1-86823-332-8

Barcode

9781868233328

Languages

value

Categories

LSN

1-86823-332-4



Trending On Loot