Kies Elke Dag Vir Jesus - 365 Dagstukkies Vir Kinders (Afrikaans, Hardcover)


Leer jou kind elke dag van God se genade. Genade is God se beste idee. Dit is meer as wat ons verdien en groter as wat ons kan dink. Maar hoe kan jy die saadjie van hierdie onbeskryflike geskenk in jou kind se hart plant? Kies elke dag vir Jesus: 365 dagstukkies vir kinders vertel die boodskap van God se genade sodat kinders dit maklik kan verstaan. Dit is perfek vir gesinne om saam te lees of vir ouer kinders om dit self te geniet. Elke dag bied ’n dagstukkie en Skrifgedeelte wat kinders aanmoedig om meer tyd saam met God te spandeer. En omdat dit net so belangrik is om genade te gee as om dit te ontvang, is daar in elke dagstukkie ’n voorstel vir aktiwiteite waardeur kinders kan leer om God se genade self toe te pas – elke oomblik van elke dag. Van die onderwerpe vir die dagstukkies sluit in: Wees lief vir mekaar; God ken jou naam; Jesus se stem; Partykeer se God nee.

R107
List Price R130
Save R23 18%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1070
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Leer jou kind elke dag van God se genade. Genade is God se beste idee. Dit is meer as wat ons verdien en groter as wat ons kan dink. Maar hoe kan jy die saadjie van hierdie onbeskryflike geskenk in jou kind se hart plant? Kies elke dag vir Jesus: 365 dagstukkies vir kinders vertel die boodskap van God se genade sodat kinders dit maklik kan verstaan. Dit is perfek vir gesinne om saam te lees of vir ouer kinders om dit self te geniet. Elke dag bied ’n dagstukkie en Skrifgedeelte wat kinders aanmoedig om meer tyd saam met God te spandeer. En omdat dit net so belangrik is om genade te gee as om dit te ontvang, is daar in elke dagstukkie ’n voorstel vir aktiwiteite waardeur kinders kan leer om God se genade self toe te pas – elke oomblik van elke dag. Van die onderwerpe vir die dagstukkies sluit in: Wees lief vir mekaar; God ken jou naam; Jesus se stem; Partykeer se God nee.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Books

Country of origin

South Africa

Release date

November 2012

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

190 x 136 x 23mm (L x W x T)

Format

Hardcover

Pages

381

ISBN-13

978-1-4153-1402-9

Barcode

9781415314029

Languages

value

Categories

LSN

1-4153-1402-0



Trending On Loot