Mengelmoes: Gr 5 - 7: Short stories (Afrikaans, Paperback)


Mengelmoes bied 'n verskeidenheid kortverhale met uiteenlopende karakters en situasies. So is daar die verhaal "My nefie en die donkie" wat vertel hoe Sekola woedend raak wanneer hulle donkie hom laat sukkel. Maar Langoor word sy bondgenoot toe Sekola die keer voel hy steek sleg af by sy ryk nefie uit die stad met sy selfoon. In hierdie verhale sal jong plattelandse lesers hulle eie leefwerelde herken. En jong stedelike lesers sal met nuwe leefwerelde kennis maak.

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Mengelmoes bied 'n verskeidenheid kortverhale met uiteenlopende karakters en situasies. So is daar die verhaal "My nefie en die donkie" wat vertel hoe Sekola woedend raak wanneer hulle donkie hom laat sukkel. Maar Langoor word sy bondgenoot toe Sekola die keer voel hy steek sleg af by sy ryk nefie uit die stad met sy selfoon. In hierdie verhale sal jong plattelandse lesers hulle eie leefwerelde herken. En jong stedelike lesers sal met nuwe leefwerelde kennis maak.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Nasou / Via Afrika

Country of origin

South Africa

Release date

2007

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Dimensions

240 x 170mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

60

ISBN-13

978-0-627-02605-8

Barcode

9780627026058

Languages

value

Categories

LSN

0-627-02605-2



Trending On Loot