0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)

Buy Now

Slimkoppe Lees! Pretdag, Vlak 1 Boek 3 (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R36
Discovery Miles 360
You Save: R4 (10%)

Share your images

Slimkoppe Lees! Pretdag, Vlak 1 Boek 3 (Afrikaans, Paperback)

Michelle Faure, Ilse Badenhorst

Series: Slimkoppe

 (sign in to rate)
List price R40 Loot Price R36 Discovery Miles 360 You Save R4 (10%)

Bookmark and Share

Expected dispatch within 4 - 9 working days

Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle ín liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek sluit notas in vir ouers, ín woordelys, en aktiwiteite om seker te maak kinders verstaan die stories. Slimkoppe Lees! Vlak 1 is vir kinders wat pas begin lees. Die illustrasies vertel die storie en die teks is baie eenvoudig. Kinders sal die illustrasies hoofsaaklik as leidrade gebruik om die woorde te lees. Die stories is eenvoudig maar vermaaklik, en woorde word dikwels herhaal sodat jou kind kan oefen om hulle te lees. Wanneer hulle eenvoudige sinne kan lees, is hulle gereed om die avonture van die minlike Slimkoppe-karakters op Vlak 2 te volg. Pretdag sluit die volgende vier stories in: Jaco wil ín haas he; Die resies; Ouma is kwaad; Help!.

General

Imprint: Prentice Hall
Country of origin: South Africa
Series: Slimkoppe
Release date: August 2013
Authors: Michelle Faure • Ilse Badenhorst
Dimensions: 136 x 135 x 9mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 33
ISBN-13: 978-1-77595-256-5
Barcode: 9781775952565
Languages: Afrikaans
Categories: Promotions
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 1-77595-256-8

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners