'n Volledige Gids Tot Die Slange Van Suider-Afrika (Paperback, 2nd edition)


Hierdie langverwagte derde uitgawe van ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider- Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif.

Kenmere van hierdie boek:

  • Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag.
  • Spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en verspreidingskaarte.
  • Eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar.
  • ’n Aparte ‘Kyk uit vir’ blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer.
  • Hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die behandeling van slangbyte vul die inligting aan.

Hierdie omvattende gids sal van onskatbare waarde wees vir herpeteloë, slangversamelaars, voetslaners, tuiniers en enigeen wat meer van slange wil weet.


R383
List Price R480
Save R97 20%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles3830
Delivery AdviceShips in 5 - 10 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hierdie langverwagte derde uitgawe van ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider- Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif.

Kenmere van hierdie boek:

  • Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag.
  • Spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en verspreidingskaarte.
  • Eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar.
  • ’n Aparte ‘Kyk uit vir’ blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer.
  • Hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die behandeling van slangbyte vul die inligting aan.

Hierdie omvattende gids sal van onskatbare waarde wees vir herpeteloë, slangversamelaars, voetslaners, tuiniers en enigeen wat meer van slange wil weet.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Nature

Country of origin

South Africa

Release date

August 2022

Availability

Expected to ship within 5 - 10 working days

Authors

Dimensions

240 x 170 x 32mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

360

Edition

2nd edition

ISBN-13

978-1-77584-751-9

Barcode

9781775847519

Categories

LSN

1-77584-751-9



Trending On Loot