Leef 'n Lewe Sonder Beperkings (Afrikaans, Paperback)


Nick Vujicic weet daar is geen groter hoop as om op God se plan vir jou lewe te vertrou nie.

Hy wil hê ander mense moet ook elke dag die versekering van hoop en die krag van God ervaar. In die 50 oordenkings in Leef 'n Lewe Sonder Beperkings deel Nick sy wysheid om jou te help om struikelblokke met vertroue en dapperheid aan te pak, en moedig jou aan om in alle omstandighede na God te draai.

Waarmee jy ook al sukkel - of dit geloof, verhoudings, loopbaan-uitdagings, woede, gesondheidskwessies, selfbeeld, balans of twyfel in jou drome is - Nick se Bybelse aanmoediging en positiewe houding sal jou wys dat jy sonder beperkings kan lewe omdat God sonder beperkings is.


R70
List Price R100
Save R30 30%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles700
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Read Reviews | Review this Item

Product Description

Nick Vujicic weet daar is geen groter hoop as om op God se plan vir jou lewe te vertrou nie.

Hy wil hê ander mense moet ook elke dag die versekering van hoop en die krag van God ervaar. In die 50 oordenkings in Leef 'n Lewe Sonder Beperkings deel Nick sy wysheid om jou te help om struikelblokke met vertroue en dapperheid aan te pak, en moedig jou aan om in alle omstandighede na God te draai.

Waarmee jy ook al sukkel - of dit geloof, verhoudings, loopbaan-uitdagings, woede, gesondheidskwessies, selfbeeld, balans of twyfel in jou drome is - Nick se Bybelse aanmoediging en positiewe houding sal jou wys dat jy sonder beperkings kan lewe omdat God sonder beperkings is.

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Reviews

It is an absolutely amazing book!! If this doesn't inspire you than nothing ever will. An individual who reaches extreme heights and does that without limbs. Nick truly is living a ridiculously good life!




Trending On Loot