Nommer Asseblief (Afrikaans, DVD)


Hier is die rolprent van die gewilde TV-reeks. Met skinderbek Lizzie (Hannah Botha); dowe kwartel "Hoe s ?" oom Thysie (Benn Potgieter); oom Fasie (Alex Heyns); Ma Krieke (Miems de Bruyn); tant Rapie (Francis Coertze); Jan en Grieta (Johan van der Merwe en Woutrine Theron) en n mooilyfmeisie (Zoli Marki) wat almal se sake omkrap.

Wanneer die ou spulletjie nog boonop betrokke raak by een van die tuislande se dobbelpaleise, spat die vonke in alle rigtings. Dis saamlag met Suid-Afrika se gewilde TV-gesin in hul heel eerste vollengte rolprent


R44
List Price R47
Save R3 6%
Discovery Miles440
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hier is die rolprent van die gewilde TV-reeks. Met skinderbek Lizzie (Hannah Botha); dowe kwartel "Hoe s ?" oom Thysie (Benn Potgieter); oom Fasie (Alex Heyns); Ma Krieke (Miems de Bruyn); tant Rapie (Francis Coertze); Jan en Grieta (Johan van der Merwe en Woutrine Theron) en n mooilyfmeisie (Zoli Marki) wat almal se sake omkrap.

Wanneer die ou spulletjie nog boonop betrokke raak by een van die tuislande se dobbelpaleise, spat die vonke in alle rigtings. Dis saamlag met Suid-Afrika se gewilde TV-gesin in hul heel eerste vollengte rolprent

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Studio

M-Net Productions

Country of origin

South Africa

Release date

September 2010

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Dimensions

192 x 137 x 15mm (L x W x T)

Format

DVD

Running time

1 hour, 28 minutes

Region encoding

Region 2. This DVD will play in all South African DVD players. Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.

Languages

value

Age restriction

A

Categories

LSN

X4E-6FP-4FH-1

Trending In Film