Nooit Meer Slaap Nie (Afrikaans, Paperback)


Hermans is aangewys as Nederland se grootste skrywer van die 20ste eeu. Nooit Meer Slaap Nie is een van sy beroemdste romans en steeds ‘n treffer.

Dit gaan om ‘n student se spannende en selfs lewensgevaarlike navorsingstog in die nagenoeg onbewoonde Finnmark, die noordelikste gebied van Noorweë. Hy slaag mettertyd daarin om die vernaamste fisieke struikelblokke te oorwin, maar die noodlot en ironie bly op sy spoor.

Die boek neem die leser na een van die onherbergsaamste gebiede op aarde asook na onverkende vlakke van die menslike gees waar vrae veel magtiger is as oplossings.

Dit is ‘n toeganklike roman met diepte, vir die fynproewer.


R8
List Price R10
Save R2 20%
Discovery Miles80
Delivery AdviceShips in 6 - 11 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Hermans is aangewys as Nederland se grootste skrywer van die 20ste eeu. Nooit Meer Slaap Nie is een van sy beroemdste romans en steeds ‘n treffer.

Dit gaan om ‘n student se spannende en selfs lewensgevaarlike navorsingstog in die nagenoeg onbewoonde Finnmark, die noordelikste gebied van Noorweë. Hy slaag mettertyd daarin om die vernaamste fisieke struikelblokke te oorwin, maar die noodlot en ironie bly op sy spoor.

Die boek neem die leser na een van die onherbergsaamste gebiede op aarde asook na onverkende vlakke van die menslike gees waar vrae veel magtiger is as oplossings.

Dit is ‘n toeganklike roman met diepte, vir die fynproewer.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Naledi

Availability

Expected to ship within 6 - 11 working days

Authors

Translators

Dimensions

213 x 137 x 30mm (L x W x T)

Format

Paperback

ISBN-13

978-1-928426-17-2

Barcode

9781928426172

Languages

value

Categories

LSN

1-928426-17-4



Trending On Loot