Kortetjies En 'n Lange (Paperback)


Onder die storievertellers is PG du Plessis 'n gerekende en bekende. Nie net op die TV of van die verhoog af nie, maar ook in koerantrubrieke en in die bundels wat reeds in boekvorm verskyn het. Baie van die stories is oorgewerk vir die TV en het in 'n ander medium gestalte gekry (soos die onsterflike reeks Kooperasie-stories). Het olifante elmboe en Neklis, twee van sy vroegste kort-kortverhaalbundels, gaan nou onder 'n nuwe titel gesamentlik (en met nuwe verhale bygeskryf) 'n heruitgawe beleef. Die titel van die samestelling kom uit die ou slinger-luie van plaas-oproepe: Kortetjies en 'n lange. Maar net 'n heruitgawe is dit nie, want PG het, in sy eie woorde, "aan party stories gepeuter", onder meer aan dié wat hy tydens sy verhoog-optredes (eers saam met Alexa Strachan en later met Ollie Viljoen, Valiant Swart en Pietman Geldenhuys) vertel het.

R241
List Price R250

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2410
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Onder die storievertellers is PG du Plessis 'n gerekende en bekende. Nie net op die TV of van die verhoog af nie, maar ook in koerantrubrieke en in die bundels wat reeds in boekvorm verskyn het. Baie van die stories is oorgewerk vir die TV en het in 'n ander medium gestalte gekry (soos die onsterflike reeks Kooperasie-stories). Het olifante elmboe en Neklis, twee van sy vroegste kort-kortverhaalbundels, gaan nou onder 'n nuwe titel gesamentlik (en met nuwe verhale bygeskryf) 'n heruitgawe beleef. Die titel van die samestelling kom uit die ou slinger-luie van plaas-oproepe: Kortetjies en 'n lange. Maar net 'n heruitgawe is dit nie, want PG het, in sy eie woorde, "aan party stories gepeuter", onder meer aan dié wat hy tydens sy verhoog-optredes (eers saam met Alexa Strachan en later met Ollie Viljoen, Valiant Swart en Pietman Geldenhuys) vertel het.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

September 2009

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 137 x 21mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

286

ISBN-13

978-0-624-04810-7

Barcode

9780624048107

Categories

LSN

0-624-04810-1



Trending On Loot