Somer Son (Afrikaans, DVD)

, ,
Pieter en Sonja Jooste is ‘n allerdaagse dertigjarige paartjie. Na vyf jaar van getroude lewe, begin die twee hulle verhouding bevraagteken. Al is hulle lief vir mekaar, is hulle verhouding naby aan ‘n vervelige einde. Die feit dat hulle sukkel om swanger te raak is vir Sonja ‘n teken. Die feit dat Pieter agter Sonja se rug ‘n vasektomie gehad het is ‘n swaar geheim. ‘n Vakansie in paradys is net die ding vir hulle verhouding om weer vlam te vat, maar ‘n motorongeluk oppad stuur hulle op ‘n onverwagse avontuur.

R98
List Price R159
Save R61 38%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles980
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Pieter en Sonja Jooste is ‘n allerdaagse dertigjarige paartjie. Na vyf jaar van getroude lewe, begin die twee hulle verhouding bevraagteken. Al is hulle lief vir mekaar, is hulle verhouding naby aan ‘n vervelige einde. Die feit dat hulle sukkel om swanger te raak is vir Sonja ‘n teken. Die feit dat Pieter agter Sonja se rug ‘n vasektomie gehad het is ‘n swaar geheim. ‘n Vakansie in paradys is net die ding vir hulle verhouding om weer vlam te vat, maar ‘n motorongeluk oppad stuur hulle op ‘n onverwagse avontuur.

Customer Reviews

Average Rating  (2 Customers)

Product Details

General

Studio

Clinton Lubbe Produksies

Release date

October 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Actors

, ,

Dimensions

192 x 137 x 15mm (L x W x T)

Format

DVD

Running time

1 hour, 37 minutes

Region encoding

Region 2. This DVD will play in all South African DVD players. Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.

Languages

value

Age restriction

A PG

Categories

LSN

XM7-SPH-6FH-4

Trending In Film