Die Daniel-Plan in 'N Neutedop (Afrikaans, Paperback)

, ,
Die Daniel-plan in 'n neutedop deur Rick Warren, Daniel Amen en Mark Hyman gee 'n oorsig oor hoe om gesonder te lewe. In Die Daniel-plan in 'n neutedop bespreek die skrywers eenvoudige maniere om gesonde keuses in die leser se huidige leefstyl te inkorporeer. Dit help die leser om te verstaan watter kosse hulle sterk en ge­sond sal hou. Hierdie boek fokus op die vyf uiters noodsaaklike elemente vir optimale gesondheid wat sukses bevor­der: geloof, kos, fiksheid, fokus en vriende. Die skry­wers van hierdie boek moedig lesers aan om gesonder te leef en terselfdertyd hulle verhouding met God te verdiep.

R33
List Price R40
Save R7 18%
Discovery Miles330
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die Daniel-plan in 'n neutedop deur Rick Warren, Daniel Amen en Mark Hyman gee 'n oorsig oor hoe om gesonder te lewe. In Die Daniel-plan in 'n neutedop bespreek die skrywers eenvoudige maniere om gesonde keuses in die leser se huidige leefstyl te inkorporeer. Dit help die leser om te verstaan watter kosse hulle sterk en ge­sond sal hou. Hierdie boek fokus op die vyf uiters noodsaaklike elemente vir optimale gesondheid wat sukses bevor­der: geloof, kos, fiksheid, fokus en vriende. Die skry­wers van hierdie boek moedig lesers aan om gesonder te leef en terselfdertyd hulle verhouding met God te verdiep.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

CUM

Country of origin

South Africa

Release date

September 2014

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

, ,

Dimensions

152 x 102 x 13mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

157

ISBN-13

978-1-4316-1216-1

Barcode

9781431612161

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-1216-2



Trending On Loot