Andries Hendrik Potgieter - Rooiwarm - Andries Hendrik Sing Fak (CD)


Rooiwarm is die nuutste album uit Andries-Hendrik Potgieter se geledere en beloof om jonk en oud weer opnuut n warm gevoel onder die hart te gee. Die album is die voorloper van die 75ste viering van die FAK bundel volgende jaar.
Die cd bestaan uit 14 verwerkings van nagenoeg 34 FAK liedjies. Bekende liedjies soos Sarie Marais , Die Alibama en Bobbejaan klim die berg het n paar verrassende nuwe klanke bygekry wat by alle generasies aanklank sal vind. Hierdie album sal gesinsvakansies op die langpad verby laat snel. Die Rooiwarm album word amptelik op 19 Oktober by die Voortrekker Monument in Pretoria bekendgestel.

R66

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles660
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Rooiwarm is die nuutste album uit Andries-Hendrik Potgieter se geledere en beloof om jonk en oud weer opnuut n warm gevoel onder die hart te gee. Die album is die voorloper van die 75ste viering van die FAK bundel volgende jaar.
Die cd bestaan uit 14 verwerkings van nagenoeg 34 FAK liedjies. Bekende liedjies soos Sarie Marais , Die Alibama en Bobbejaan klim die berg het n paar verrassende nuwe klanke bygekry wat by alle generasies aanklank sal vind. Hierdie album sal gesinsvakansies op die langpad verby laat snel. Die Rooiwarm album word amptelik op 19 Oktober by die Voortrekker Monument in Pretoria bekendgestel.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Label

Select Musiek

Release date

September 2011

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Performers

Format

CD

Categories

LSN

X7Y-5T5-9FH-4

Tracks

Disk 1

  1. Aai aai die wind wat waai
  2. Sarie Marie
  3. Die bobbejaan kom weer
  4. Ry Hom Ferreira
  5. Hier's die Alibama
  6. M-re Oompie m-re Japie
  7. My hartjie, my suikerbos
  8. Die trane di- rol oor jou, Pollie
  9. Dis heerlik, Coetzenburg
  10. Dis te v-r om te ry
  11. Die vrolike musikant
  12. Ek soek na my Afrikaner nooientjie
  13. Al l- die berge nog so blou
  14. Die goeie oue tyd



Trending On Loot