Radikaal - Reguit praat oor al die issues in jou lewe (Afrikaans, Book)


Jy is klaar met die dinge van 'n kind. Die grootmenslewe le oop voor jou, met al die uitdagings, keuses en geleenthede wat dit inhou. In radikaal skryf 'n hele klomp jong mense wat jou lewe en jou issues ken oor hulle ervarings, opinies, teleurstellings, ouers, vriende, geld, liefde, hulle verhouding met God en hulle medemens. Daar is skrywers soos Ryk Neethling, Mandi du Plooy, Arno Jordaan, Barbara-Marie Venter en baie ander. Geniet die reis deur hierdie opwindende tyd. En wanneer jy soms oorweldig voel deur alles in jou en om jou, onthou - God hou elke dag jou hand styf vas.

R77
List Price R80

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles770
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Jy is klaar met die dinge van 'n kind. Die grootmenslewe le oop voor jou, met al die uitdagings, keuses en geleenthede wat dit inhou. In radikaal skryf 'n hele klomp jong mense wat jou lewe en jou issues ken oor hulle ervarings, opinies, teleurstellings, ouers, vriende, geld, liefde, hulle verhouding met God en hulle medemens. Daar is skrywers soos Ryk Neethling, Mandi du Plooy, Arno Jordaan, Barbara-Marie Venter en baie ander. Geniet die reis deur hierdie opwindende tyd. En wanneer jy soms oorweldig voel deur alles in jou en om jou, onthou - God hou elke dag jou hand styf vas.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details




Trending On Loot