Omnibus - Book 5 - As Die Nina-Wind Waai / Die Woestynplantjie / Die Voshaar Van Biesiesvlei (Afrikaans, Paperback)


Sarah du Pisanie bring ook met hierdie omnibus die leser opnuut onder die indruk van die romantiek van die land wat nou bekend staan as Namibië. Al drie die stories speel af in die dae toe dié land nog as Duits-Wes bekend gestaan het, toe die inwoners min en die gevare groot was.

In As Die Nina-Wind Waai, verruil die jonge Nina van Walvisbaai haar geboortedorp vir die onbekendheid van 'n wynplaas in die Franschhoekvallei ná sy moes hoor dat die man wat sy nog altyd pa genoem het, nie haar eie vader is nie.

In Die Woestynplantjie word 'n ongekunstelde sendingstasiemeisie na die opgesmukte huishouding van die ryk baron Von Lindique gestuur om 'n verlamde jong man te gaan versorg - teen almal se sin, ook hare ...

En in Die Voshaar Van Biesiesvlei bevind 'n rooikopverpleegster haar skielik in 'n baie ongemaklike situasie: haar pasiënt ly aan geheueverlies, maar glo vas sy is sy verlore geliefde wat hy nou teruggevind het .


Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Sarah du Pisanie bring ook met hierdie omnibus die leser opnuut onder die indruk van die romantiek van die land wat nou bekend staan as Namibië. Al drie die stories speel af in die dae toe dié land nog as Duits-Wes bekend gestaan het, toe die inwoners min en die gevare groot was.

In As Die Nina-Wind Waai, verruil die jonge Nina van Walvisbaai haar geboortedorp vir die onbekendheid van 'n wynplaas in die Franschhoekvallei ná sy moes hoor dat die man wat sy nog altyd pa genoem het, nie haar eie vader is nie.

In Die Woestynplantjie word 'n ongekunstelde sendingstasiemeisie na die opgesmukte huishouding van die ryk baron Von Lindique gestuur om 'n verlamde jong man te gaan versorg - teen almal se sin, ook hare ...

En in Die Voshaar Van Biesiesvlei bevind 'n rooikopverpleegster haar skielik in 'n baie ongemaklike situasie: haar pasiënt ly aan geheueverlies, maar glo vas sy is sy verlore geliefde wat hy nou teruggevind het .

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

2001

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 137mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

350

ISBN-13

978-0-624-04042-2

Barcode

9780624040422

Languages

value

Categories

LSN

0-624-04042-9



Trending On Loot