Die landheer van koningshof (Afrikaans, Paperback)


Erika Strauss wil begin om sielkunde te praktiseer, maar skielik is haar eie psige vir haar 'n raaisel. Dis die aantreklike man wat sy in die bure se tuin aangetref het wat haar kop so deurmekaarkrap. Wat sou haar besiel het om die wildvreemdeling te soen en dit boonop te geniet? Wie is hy en waarheen het hy verdwyn? Toe 'n ou vriend kom aanklop vir hulp om sy vrou se irrasionele vrese te besweer, vertrek Erika na 'n Kaapse blomplaas, min wetend dat "Moos" weer haar pad sal kruis ...

R82
List Price R95
Save R13 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles820
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Erika Strauss wil begin om sielkunde te praktiseer, maar skielik is haar eie psige vir haar 'n raaisel. Dis die aantreklike man wat sy in die bure se tuin aangetref het wat haar kop so deurmekaarkrap. Wat sou haar besiel het om die wildvreemdeling te soen en dit boonop te geniet? Wie is hy en waarheen het hy verdwyn? Toe 'n ou vriend kom aanklop vir hulp om sy vrou se irrasionele vrese te besweer, vertrek Erika na 'n Kaapse blomplaas, min wetend dat "Moos" weer haar pad sal kruis ...

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Melodie

Country of origin

South Africa

Release date

March 2017

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

178 x 110 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

223

ISBN-13

978-0-624-08086-2

Barcode

9780624080862

Languages

value

Categories

LSN

0-624-08086-2



Trending On Loot