Gee Haar 'n Roos - Die Lewensverhaal Van Cora Marie (Afrikaans, Paperback)


Gee Haar 'n Roos - Die Lewensverhaal van Cora Marie, geskryf deur Shaun Mynhardt is die merkwaardige verhaal van 'n jong meisie wat in Pretoria in 'n kinderhuis grootgeword het,maar van kleins af besluit het om hard te werk, want sy wou iets van haar lewe maak.

Die boek vat die leser op 'n reis deur 'n kinderhuis waar 5 jarige Cora vloere moes skrop en kos moes maak en waar sy dikwels sleg behandel was deur skoolmaats, omdat hulle geweet het sy kom uit 'n kinderhuis. Die dag toe sy haar klere in 'n bondeltjie gevou het en by die venster uitgeklim het om op 17 jaar vir die eerste keer haar eie besluite te kon maak. Ons reis saam met haar van haar werk as skakelbord operatrise tot plek aanwyser by die fliek. Sy beland per ongeluk by die SAUK en word 'n pos as ontvangsdame aangebied. Haar bekendheid was nie oornag nie en alhoewel haar eerste opname in 1974 vrygestel is, het sy eers in 1979 bekendheid verwerf met haar treffer "Gee Haar 'n Roos".

Talle suksesse word in die boek gedek, maar ook talle struikelblokke. Haar moedige stryd teen kanker word in lengte gedek.

Talle bekendes onder andere Min Shaw, Lance James, F.W.de Klerk, Eugene Havenga, Kupido, Tinus Esterhuizen, Sonja Herholdt en Laurika Rauch deel hul herhinneringe oor Cora in die boek.


R120

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1200
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Gee Haar 'n Roos - Die Lewensverhaal van Cora Marie, geskryf deur Shaun Mynhardt is die merkwaardige verhaal van 'n jong meisie wat in Pretoria in 'n kinderhuis grootgeword het,maar van kleins af besluit het om hard te werk, want sy wou iets van haar lewe maak.

Die boek vat die leser op 'n reis deur 'n kinderhuis waar 5 jarige Cora vloere moes skrop en kos moes maak en waar sy dikwels sleg behandel was deur skoolmaats, omdat hulle geweet het sy kom uit 'n kinderhuis. Die dag toe sy haar klere in 'n bondeltjie gevou het en by die venster uitgeklim het om op 17 jaar vir die eerste keer haar eie besluite te kon maak. Ons reis saam met haar van haar werk as skakelbord operatrise tot plek aanwyser by die fliek. Sy beland per ongeluk by die SAUK en word 'n pos as ontvangsdame aangebied. Haar bekendheid was nie oornag nie en alhoewel haar eerste opname in 1974 vrygestel is, het sy eers in 1979 bekendheid verwerf met haar treffer "Gee Haar 'n Roos".

Talle suksesse word in die boek gedek, maar ook talle struikelblokke. Haar moedige stryd teen kanker word in lengte gedek.

Talle bekendes onder andere Min Shaw, Lance James, F.W.de Klerk, Eugene Havenga, Kupido, Tinus Esterhuizen, Sonja Herholdt en Laurika Rauch deel hul herhinneringe oor Cora in die boek.

Customer Reviews

Average Rating  (3 Customers)

Product Details

General

Imprint

Real Dream Publishing

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 149 x 7mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

99

ISBN-13

978-1-920575-13-7

Barcode

9781920575137

Languages

value

Categories

LSN

1-920575-13-8



Trending On Loot