So maak ons tuin - maand in en maand uit (Afrikaans, Paperback)

,
Sagteband (Flexibound); volkleur en gelamelleer

Tuinmaak is deur die eeue 'n baie besondere stokperdjie wat werklik alle aanslae oorleef het en deel geword het van tuiniers se leefwyse. In Suid-Afrika stel tuinmaak in al die streke van ons land unieke uitdagings aan ywerige tuiniers.

Só maak ons tuin - maand in en maand uit verdeel Suid-Afrika in vyf tuinstreke wat ooreenstem met die erkende klimaatstreke. Die maandelikse tuinaktiwiteite in elke streek word behandel in die 'Take vir die maand', wenke word gegee, die 'Mier' het besondere boodskappies, 'n 'Plant van die maand' word behandel, verskeie tuinmaakaspekte word bespreek, soos komposmaak, snoeiwerk, voeding vir jou plante, peste- en plaebestryding, en ruimte word voorsien vir die tuinier se notas, waarnemings en beplanning.

Tuiniers raak toenemend bewus van die maanstand se invloed op grondvog, planttyd en groeiwyse van plante en dit word elke maand kortliks bespreek. Die aarde-elemente se verband met sterretekens en die invloed daarvan op die tuin word toegelig en tuiniers kan hulleself spieël in die maandelikse tong-in-die-kies sterretekenverklarings.

R180
List Price R210
Save R30 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1800
Delivery AdviceShips in 7 - 10 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Sagteband (Flexibound); volkleur en gelamelleer

Tuinmaak is deur die eeue 'n baie besondere stokperdjie wat werklik alle aanslae oorleef het en deel geword het van tuiniers se leefwyse. In Suid-Afrika stel tuinmaak in al die streke van ons land unieke uitdagings aan ywerige tuiniers.

Só maak ons tuin - maand in en maand uit verdeel Suid-Afrika in vyf tuinstreke wat ooreenstem met die erkende klimaatstreke. Die maandelikse tuinaktiwiteite in elke streek word behandel in die 'Take vir die maand', wenke word gegee, die 'Mier' het besondere boodskappies, 'n 'Plant van die maand' word behandel, verskeie tuinmaakaspekte word bespreek, soos komposmaak, snoeiwerk, voeding vir jou plante, peste- en plaebestryding, en ruimte word voorsien vir die tuinier se notas, waarnemings en beplanning.

Tuiniers raak toenemend bewus van die maanstand se invloed op grondvog, planttyd en groeiwyse van plante en dit word elke maand kortliks bespreek. Die aarde-elemente se verband met sterretekens en die invloed daarvan op die tuin word toegelig en tuiniers kan hulleself spieël in die maandelikse tong-in-die-kies sterretekenverklarings.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Briza Publications

Country of origin

South Africa

Release date

December 2013

Availability

Expected to ship within 7 - 10 working days

Authors

,

Dimensions

245 x 214 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

136

ISBN-13

978-1-920217-22-8

Barcode

9781920217228

Languages

value

Categories

LSN

1-920217-22-3



Trending On Loot