Sy en haar gesin gaan lekker in die Kaap kuier. Hulle gaan met die kabelkar tot op Tafelberg ry, die akwarium besoek en hope pret hê.
Boonop stem haar ouers in dat Jacques mag saamkom. Dit beteken hy kan self gaan kyk hoe dit met sy perd, Thunder, en haar vulletjie, Storm, gaan.
Maar dan loop die ryskool waar die twee perde bly, onverwags onder gewetenlose skurke deur – en kort voor lank is Anri-hulle in groot gevaar ...
Boek 20 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.
Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more
Sy en haar gesin gaan lekker in die Kaap kuier. Hulle gaan met die kabelkar tot op Tafelberg ry, die akwarium besoek en hope pret hê.
Boonop stem haar ouers in dat Jacques mag saamkom. Dit beteken hy kan self gaan kyk hoe dit met sy perd, Thunder, en haar vulletjie, Storm, gaan.
Maar dan loop die ryskool waar die twee perde bly, onverwags onder gewetenlose skurke deur – en kort voor lank is Anri-hulle in groot gevaar ...
Boek 20 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.
Imprint | LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk |
Country of origin | South Africa |
Series | Stalmaats, 20 |
Release date | July 2017 |
Availability | Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available. |
Authors | Lize Roux |
Dimensions | 212 x 138 x 5mm (L x W x T) |
Format | Paperback |
Pages | 64 |
ISBN-13 | 978-0-7993-8428-4 |
Barcode | 9780799384284 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 0-7993-8428-3 |