Onbeteuelde liefde (Afrikaans, Paperback)


Internasionale model Isabella Santarelli keer terug na haar geboorteland, Suid-Afrika, met die droom om ’n opleidingskamp vir saalperdruiters op hul familieplaas te begin. Haar pa betrek die hulp van die buurplaas se eienaar, Nicholas Burger, ’n veearts en renperdteler. Isabella en Nicholas stamp koppe, maar kan ook skaars hul oë én hande van mekaar afhou. Is Nicholas se gevoelens opreg of sleep hy net vlerk om Isabella se familieplaas te bekom?

R82
List Price R95
Save R13 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles820
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Read Reviews | Review this Item



Product Description

Internasionale model Isabella Santarelli keer terug na haar geboorteland, Suid-Afrika, met die droom om ’n opleidingskamp vir saalperdruiters op hul familieplaas te begin. Haar pa betrek die hulp van die buurplaas se eienaar, Nicholas Burger, ’n veearts en renperdteler. Isabella en Nicholas stamp koppe, maar kan ook skaars hul oë én hande van mekaar afhou. Is Nicholas se gevoelens opreg of sleep hy net vlerk om Isabella se familieplaas te bekom?

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Reviews

As jy van bitsige karakters en perde hou, is hierdie boek 'n moet om te lees. Ek raak telkens verlief op die held. Goeie skrywer. Kyk ook uit vir haar ander boeke. Dokter met die x-faktor is ook baie goed saamgestel. Daar is altyd 'n verrassende einde.

Product Details

General

Imprint

Satyn

Country of origin

South Africa

Release date

June 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

178 x 111 x 14mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

221

ISBN-13

978-0-624-07762-6

Barcode

9780624077626

Languages

value

Categories

LSN

0-624-07762-4



Trending On Loot