0
Your cart

Your cart is empty

Movies & TV > Afrikaans

Buy Now

Die Rebellie Van Lafras Verwey (Afrikaans, DVD) Loot Price: R154
Discovery Miles 1 540
You Save: R11 (7%)

Share your images

Die Rebellie Van Lafras Verwey (Afrikaans, DVD)

Tobie Cronje, Chantell Phillipus, Albert Pretorius, Cobus Visser, Neels Van Jaarsveld

 (1 rating, sign in to rate)
List price R165 Loot Price R154 Discovery Miles 1 540 You Save R11 (7%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to dispatch within 24 hours. More are available from our supplier. 

Die bekende radiodrama en verhoogstuk, Die Rebellie Van Lafras Verwey is 'n tragi-komedie gebaseer op die 1971-drama wat deur die oorlede skrywer, Chris Barnard en sy seun, Simon, verwerk is in ’n eietydse draaiboek.

Dit vertel die verhaal van Lafras Verwey, ’n aardsverlore siel wat nooit die werklikheid rondom hom kon aanvaar nie. Hy werk in die Staatsdiens, maar hoor ander musiek in sy ore en droom drome oor ’n wonderlike toekoms. Hy sien homself as ’n sleutelfiguur in die voorbereiding van ’n groot rebellie wat die gesig van die węreld sal verander. Wanneer hy Petra, ’n jong swanger vrou, onderdak neem, kry die rebellie vir hom nog groter betekenis. Ironies genoeg, begin sy gedroomde revolusie juis die nag wat die baba gebore word.

Komedie, drama en elemente van fantasie, word verweef in ’n aangrypende storie, van ’n man wat kans sien om die onmoontlike aan te durf om sy droom, van ’n beter węreld vir almal, te verwesenlik.

General

Studio: Moonlighting Productions
Release date: July 2017
Actors: Tobie Cronje • Chantell Phillipus • Albert Pretorius • Cobus Visser • Neels Van Jaarsveld
Dimensions: 192 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: DVD
Running time: 1 hour, 49 minutes
Region encoding: Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.
Languages: Afrikaans
Age restriction: 10 PGL
Categories: Movies & TV > Drama
Movies & TV > Shipping in 24hrs
Promotions
Movies & TV > Afrikaans
Movies & TV > Feature Film
LSN: X4Y-SPH-6FH-7

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners