Vallei Van Sluiers - Seisoen 1 (Afrikaans, DVD)


Vallei van Sluiers is die storie van n paar bekende Bolandse vrugteboerfamilies, die De Bruyns, die Robertses en die Van Rhijns en van die mense wat deur die drie families in die onmin, twiste en skandale ingetrek word.

Op die oppervlak gaan die lewe vreedsaam en rustig voort in die Vallei Maar met n nuwe geslag wat in beheer van die familiebelange kom, dooies wat uit die graf opstaan en met ou omies en tannies wat nie meer so rats n wag voor die mond kan sit nie, begin die geheime en die bitterheid van die afgelope dekades stadig maar seker na die oppervlak te kommet verrassende gevolge.


R130

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1300
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Vallei van Sluiers is die storie van n paar bekende Bolandse vrugteboerfamilies, die De Bruyns, die Robertses en die Van Rhijns en van die mense wat deur die drie families in die onmin, twiste en skandale ingetrek word.

Op die oppervlak gaan die lewe vreedsaam en rustig voort in die Vallei Maar met n nuwe geslag wat in beheer van die familiebelange kom, dooies wat uit die graf opstaan en met ou omies en tannies wat nie meer so rats n wag voor die mond kan sit nie, begin die geheime en die bitterheid van die afgelope dekades stadig maar seker na die oppervlak te kommet verrassende gevolge.

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Product Details

General

Studio

M-Net Productions

Release date

August 2014

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Directors

Dimensions

192 x 137 x 15mm (L x W x T)

Format

DVD

Running time

16 minutes

Region encoding

Region 2. This DVD will play in all South African DVD players. Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.

Languages

value

Age restriction

13 PGSL

Categories

LSN

X06-TEP-4FH-2

Trending In Film