Sisi gaan skool toe en ander stories (Paperback)

,
Wat is die rede hoekom Sisi nie more skool toe wil gaan nie? En hoekom het Pappa al hulle speelgoed gevat? Ontmoet weer vir Sisi in hierdie deernisvolle versameling van stories en rym, vol warmte, liefde en vriendskap. Die vyf stories is: Sisi gaan skool toe; Sisi se fluit; Pappa se verrassing; Gogo se hondjie; ’n Soentjie vir jou. Pragtige, gevoelvolle illustrasies komplimenteer die spaarsamige, maar in-die-kol teks.

R183
List Price R190

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1830
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Wat is die rede hoekom Sisi nie more skool toe wil gaan nie? En hoekom het Pappa al hulle speelgoed gevat? Ontmoet weer vir Sisi in hierdie deernisvolle versameling van stories en rym, vol warmte, liefde en vriendskap. Die vyf stories is: Sisi gaan skool toe; Sisi se fluit; Pappa se verrassing; Gogo se hondjie; ’n Soentjie vir jou. Pragtige, gevoelvolle illustrasies komplimenteer die spaarsamige, maar in-die-kol teks.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Illustrators

Dimensions

210 x 260mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

138

ISBN-13

978-0-7981-6459-7

Barcode

9780798164597

Categories

LSN

0-7981-6459-X



Trending On Loot