Suid-Afrikaanse helde en ikone (Afrikaans, Paperback)


Ontmoet van die dapperste mense (en diere) in Suid-Afrika se geskiedenis ... Wolraad Woltemade wat man-alleen met sy perd die stormsee ingery het om skipbreukelinge te red. Die onverskrokke generaal Koos de la Rey wie se dapperheid vandag nog besing word. Wolllie, ’n klein brakkie met ’n groot hart. Die siek seuntjie Nkosi Johnson wat mense regoor die wêreld geleer het om siek mense met respek te behandel. En Nelson Mandela wat 27 jaar in die tronk was sodat sy land se mense vry kon wees.

R148
List Price R170
Save R22 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1480
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Ontmoet van die dapperste mense (en diere) in Suid-Afrika se geskiedenis ... Wolraad Woltemade wat man-alleen met sy perd die stormsee ingery het om skipbreukelinge te red. Die onverskrokke generaal Koos de la Rey wie se dapperheid vandag nog besing word. Wolllie, ’n klein brakkie met ’n groot hart. Die siek seuntjie Nkosi Johnson wat mense regoor die wêreld geleer het om siek mense met respek te behandel. En Nelson Mandela wat 27 jaar in die tronk was sodat sy land se mense vry kon wees.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

June 2013

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

235 x 165 x 12mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

192

ISBN-13

978-0-7993-6004-2

Barcode

9780799360042

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-6004-X



Trending On Loot