Lag Weer Oor Die Dag Wat Kom (Afrikaans, Paperback, Reissue)


Molestering vind byna altyd in die privaatheid plaas en die meeste slagoffers praat nooit met enigiemand daaroor nie. Hulle loop hul hele lewe lank met die pyn daarvan en hul funksionering as mens word gewoonlik in ’n mindere of meerdere mate negatief beïnvloed. Daar is persone wat graag ’n terapeut sou wil gaan spreek, maar weens die nie-beskikbaarheid van ’n geskikte persoon is dit nie moontlik nie. Dan is daar diegene wie se seer só erg is dat hulle nie die moed het om daaraan te raak nie. Die doel van dié boek is om sulke mense die moed te gee om iets aan die saak te doen sodat hulle weer kan ‘lag oor die dag wat kom’. Die boek is geskryf in die vorm van ’n aantal briewe aan ’n denkbeeldige vrou wat as jong kind deur haar oupa gemolesteer is. Sy woon op ’n plattelandse dorp en het nie toegang tot ’n geskikte terapeut nie. Sy en die skryfster kom ooreen om terapie-per-brief te doen. Die boek stel die leser voor aan ’n spesifieke tegniek wat die skrywer oor ’n aantal jare ontwikkel het en waarmee groot sukses behaal is. Dit is geskoei op die sielkundige teorie bekend as Transaksionele Analise wat in die sestigerjare deur Eric Berne geskep is en sedertdien deur ander ontwikkel is. In die laaste tien briewe word daar na die seksuele heelwordingsproses gekyk.

R95
List Price R110
Save R15 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles950
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Molestering vind byna altyd in die privaatheid plaas en die meeste slagoffers praat nooit met enigiemand daaroor nie. Hulle loop hul hele lewe lank met die pyn daarvan en hul funksionering as mens word gewoonlik in ’n mindere of meerdere mate negatief beïnvloed. Daar is persone wat graag ’n terapeut sou wil gaan spreek, maar weens die nie-beskikbaarheid van ’n geskikte persoon is dit nie moontlik nie. Dan is daar diegene wie se seer só erg is dat hulle nie die moed het om daaraan te raak nie. Die doel van dié boek is om sulke mense die moed te gee om iets aan die saak te doen sodat hulle weer kan ‘lag oor die dag wat kom’. Die boek is geskryf in die vorm van ’n aantal briewe aan ’n denkbeeldige vrou wat as jong kind deur haar oupa gemolesteer is. Sy woon op ’n plattelandse dorp en het nie toegang tot ’n geskikte terapeut nie. Sy en die skryfster kom ooreen om terapie-per-brief te doen. Die boek stel die leser voor aan ’n spesifieke tegniek wat die skrywer oor ’n aantal jare ontwikkel het en waarmee groot sukses behaal is. Dit is geskoei op die sielkundige teorie bekend as Transaksionele Analise wat in die sestigerjare deur Eric Berne geskep is en sedertdien deur ander ontwikkel is. In die laaste tien briewe word daar na die seksuele heelwordingsproses gekyk.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Books

Country of origin

South Africa

Release date

May 1999

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

208

Edition

Reissue

ISBN-13

978-1-86823-319-9

Barcode

9781868233199

Languages

value

Categories

LSN

1-86823-319-7



Trending On Loot