0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (38)
  • R50 - R100 (46)
  • R100 - R250 (8)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books

Showing 1 - 25 of 92 matches in Books

Slimkoppe Vaardighede Berekeninge Gr 6 (Afrikaans, Staple bound): B.J. Willemburg, M. Dudley Slimkoppe Vaardighede Berekeninge Gr 6 (Afrikaans, Staple bound)
B.J. Willemburg, M. Dudley
R45 R40 Discovery Miles 400 Save R5 (11%) In stock

Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies and antwoorde.

Slimkoppe Vaardighede: Probleemoplossing: Grade 6 (Afrikaans, Paperback): S. Lombard, M. Markides, J. Scheiber Slimkoppe Vaardighede: Probleemoplossing: Grade 6 (Afrikaans, Paperback)
S. Lombard, M. Markides, J. Scheiber
R55 R49 Discovery Miles 490 Save R6 (11%) In stock

Kies slim vir ? skitterende toekoms!. Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies en antwoorde. Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.

Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 6 (Afrikaans, Paperback): G. Cloete, H. Findlay, K Gibbs, G. Swanepoel, C. Janse van Rensburg Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 6 (Afrikaans, Paperback)
G. Cloete, H. Findlay, K Gibbs, G. Swanepoel, C. Janse van Rensburg
R110 R97 Discovery Miles 970 Save R13 (12%) In stock

Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal-en wiskundevaardighede help oefen. Beskikbaar in Afrikaans en Engels

Slimkoppe Wiskunde Gr 2 (Afrikaans, Paperback): Carol Every, Gene Peters Slimkoppe Wiskunde Gr 2 (Afrikaans, Paperback)
Carol Every, Gene Peters
R110 R97 Discovery Miles 970 Save R13 (12%) In stock

Slimkoppe Wiskunde G2 is spesiaal vir Suid-Afrikaanse kinders ontwerp. Die boek is volgens die KABV geskryf sodat dit in die kol is vir Graad 2 kinders.

Slimkoppe Presteer Afrikaans Gr 7 (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Presteer Afrikaans Gr 7 (Afrikaans, Paperback)
R110 R97 Discovery Miles 970 Save R13 (12%) In stock

Hierdie Slimkoppe Presteer-werkboek vir graad 7 dek die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Afrikaans. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taalvaardighede help oefen. Bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 2 (with New Boost Pages) (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 2 (with New Boost Pages) (Afrikaans, Paperback)
R110 R97 Discovery Miles 970 Save R13 (12%) In stock

Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Geletterdheid en Gesyferdheid. Slimkoppe is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Pretdag, Vlak 1 Boek 3 (Afrikaans, Paperback): Pearson Pretdag, Vlak 1 Boek 3 (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R70 R62 Discovery Miles 620 Save R8 (11%) In stock

Pretdag is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf.

Slimkoppe Vaardighede: Sompare: Graad 2 (Afrikaans, Staple bound): Gill Maree, Gene Peters Slimkoppe Vaardighede: Sompare: Graad 2 (Afrikaans, Staple bound)
Gill Maree, Gene Peters
R45 R40 Discovery Miles 400 Save R5 (11%) In stock

Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesserings-beleidsverklaring (KABV) Aktiwiteite gesorteer op drie vlakke Stap-vir-stap instruksies en antwoorde Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.

Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad  6 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 6 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)
R80 R71 Discovery Miles 710 Save R9 (11%) In stock
Slimkoppe Wiskunde En Afrikaans: Gr 2: Oefentoetse (Afrikaans, Staple bound): G. Peters Slimkoppe Wiskunde En Afrikaans: Gr 2: Oefentoetse (Afrikaans, Staple bound)
G. Peters
R55 R49 Discovery Miles 490 Save R6 (11%) In stock

Kies slim vir ? skitterende toekoms! Slimkoppe-oefentoetse berei kinders voor op toetsskryf in die klas en help om hul uitslae te verbeter. Die boek bevat: Vier Wiskunde- en vier Afrikaanse toetse, plus al die antwoorde; Riglyne om vordering te assesseer en probleemareas te identifiseer; en Notas en wenke wat die leerproses ondersteun.

Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 5 (Afrikaans, Paperback): C. Coetzee, H. Findlay, V. McKechnie, G. Swanepoel, B.J. Willemburg, C.... Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 5 (Afrikaans, Paperback)
C. Coetzee, H. Findlay, V. McKechnie, G. Swanepoel, B.J. Willemburg, …
R110 R97 Discovery Miles 970 Save R13 (12%) In stock

Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal- en wiskundevaardighede help oefen.

Verlore!, Vlak 1 Boek 4 (Afrikaans, Paperback): Pearson Verlore!, Vlak 1 Boek 4 (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R70 R62 Discovery Miles 620 Save R8 (11%) In stock

Verlore! is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf.

Slimkoppe Wiskunde Caps: Gr 6 (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Wiskunde Caps: Gr 6 (Afrikaans, Paperback)
R110 R97 Discovery Miles 970 Save R13 (12%) Within 4 - 9 working days

Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal-en wiskundevaardighede help oefen. Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 7 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 7 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)
R80 R71 Discovery Miles 710 Save R9 (11%) Within 4 - 9 working days
Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 3 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 3 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)
R80 R71 Discovery Miles 710 Save R9 (11%) Within 4 - 9 working days
Slimkoppe Afrikaans KABV Gr 1 (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Afrikaans KABV Gr 1 (Afrikaans, Paperback)
R110 R97 Discovery Miles 970 Save R13 (12%) Within 4 - 9 working days

Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Wiskunde Graad 1. Slimkoppe is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Slimkoppe Afrikaans: Gr 3 (with New Boost Pages) (Afrikaans, Paperback): M Faure, Gill Maree Slimkoppe Afrikaans: Gr 3 (with New Boost Pages) (Afrikaans, Paperback)
M Faure, Gill Maree
R110 R97 Discovery Miles 970 Save R13 (12%) Within 4 - 9 working days

Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Notas en wenke vir ouers

Slimkoppe Afrikaans KABV Gr 1 (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Afrikaans KABV Gr 1 (Afrikaans, Paperback)
R110 R97 Discovery Miles 970 Save R13 (12%) Within 4 - 9 working days

Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Afrikaans Graad 1. Slimkoppe is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Slimkoppe Afrikaans Gr 4: Oefentoetse (Afrikaans, Paperback): C. Coetzee, M. Dudley Slimkoppe Afrikaans Gr 4: Oefentoetse (Afrikaans, Paperback)
C. Coetzee, M. Dudley
R55 R49 Discovery Miles 490 Save R6 (11%) Within 4 - 9 working days

Toetse, plus al die antwoorde. Riglyne om vordering to assesseer en probleemareas te identifiseer. Notas en wenke wat die leerproses ondersteun.

Slimkoppe Vaardighede Doolhowe (Afrikaans, Staple bound): A. Koopman, A. Connelly Slimkoppe Vaardighede Doolhowe (Afrikaans, Staple bound)
A. Koopman, A. Connelly
R45 R40 Discovery Miles 400 Save R5 (11%) Within 4 - 9 working days

Ontwikkel kernvaardighede vir voorskoolse kinders. Geskryf deur spesialiste in kleinkindontwikkeling. Aantekeninge vir ouers en oppassers.

Slimkoppe Vaardighede: Probleemoplossing: Grade 5 (Afrikaans, Paperback): S. Lombard, M. Markides, J. Scheiber Slimkoppe Vaardighede: Probleemoplossing: Grade 5 (Afrikaans, Paperback)
S. Lombard, M. Markides, J. Scheiber
R55 R49 Discovery Miles 490 Save R6 (11%) Within 4 - 9 working days

Kies slim vir ? skitterende toekoms!. Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies en antwoorde. Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.

Slimkoppe Toetse: Wiskunde: Grade 7: Oefentoetse (Afrikaans, Paperback): B.J. Willemburg Slimkoppe Toetse: Wiskunde: Grade 7: Oefentoetse (Afrikaans, Paperback)
B.J. Willemburg
R55 R49 Discovery Miles 490 Save R6 (11%) Within 4 - 9 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Slimkoppe Lees Storiebundel (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Lees Storiebundel (Afrikaans, Paperback)
R170 R150 Discovery Miles 1 500 Save R20 (12%) Within 4 - 9 working days
Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad  5 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 5 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)
R80 R71 Discovery Miles 710 Save R9 (11%) Within 4 - 9 working days
Slimkoppe Vaardighede: Probleemoplossing Grade 4 (Afrikaans, Paperback): S. Lombard, M. Markides, J. Scheiber Slimkoppe Vaardighede: Probleemoplossing Grade 4 (Afrikaans, Paperback)
S. Lombard, M. Markides, J. Scheiber
R55 R49 Discovery Miles 490 Save R6 (11%) Within 4 - 9 working days

Kies slim vir ? skitterende toekoms!. Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies en antwoorde. Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Becoming Iman - An Adventure Through…
Iman Rappetti Paperback R285 R205 Discovery Miles 2 050
Karoo Food
Gordon Wright Paperback R300 R219 Discovery Miles 2 190
The Chapter We Wrote - The City Press…
Len Kalane Paperback R260 R179 Discovery Miles 1 790
Mr Bitcoin - How I Became A Millionaire…
Mpho Dagada Paperback R195 R149 Discovery Miles 1 490
The Ultimate Guide To Retirement In…
Bruce Cameron, Wouter Fourie Paperback  (1)
R260 R189 Discovery Miles 1 890
Truitjie Roer My Nie - Oor Kempton en…
Schalk Bezuidenhout, Erns Grundling Paperback R220 R199 Discovery Miles 1 990
Jeremy Vannie Elsies
Jeremy Vearey Paperback R275 R209 Discovery Miles 2 090
South Africa Landscapes
Hardcover  (1)
R250 R189 Discovery Miles 1 890
Meeting Your Power - Returning Home To…
DJ Zinhle, Nokubonga Mbanga Paperback R230 R160 Discovery Miles 1 600
Stopping The Spies - Constructing And…
Jane Duncan Paperback R350 R279 Discovery Miles 2 790

 

Loyalty partners