10 Pack Volume 3 (DVD)

Storiehuis - ADAM EN EVA / KAIN EN ABEL

ADAM EN EVA: Chris, Joy en die speelgoedrobot, Gizmo, ontmoet Wonderboek terwyl hulle onwillig solder skoonmaak.

KAIN EN ABEL: Chris, Joy and Gizmo ontmoet vir Kain en Abel, die seuns van Adam en Eva. Hulle moet bontstaan vir die jaloesie en bakleiery tussen die twee broers.

Storiehuis - DAWID GOLIAT / KONING SOLOMO

Hierdie storie vertel van die Filistyne en Israeliete wat oorlog gemaak het en van die baie sterk reus Goliat.

KONING SOLOMO - In hierdie storie ontmoet Chris, Joy en Gizmo vir koning Salomo, die seun van Dawid en hulle vind uit hoe dit gebeur het dat hy so 'n slim man was.

Storiehuis - ISAK EN REBEKKA / JAKOB EN ESAU

ISAK EN REBEKKA: Chris, Joy en die speelgoedrobot, Gizmo, beland saam met Wonderboek weer in abraham se woongebied. Hulle sien hoe daar vir Isak 'n vrou gekies word.

JAKOB EN ESAU: Chris, Joy en die speelgoedrobot, Gizmo, ontmoet vir Jakob en Esau. Wonderboek neem die kinders na die bybelse tyd waar Esau sy eersgeboortereg aan Jakob verkoop.

Storiehuis - JESUS SE GEBOORTE / WONDERWERKE VAN LIEFDE

JESUS SE GEBOORTE - Chris, Joy en Gizmo beleef die eerste Kersfees. Hulle ontmoet vir Josef en Maria, baba Jesus en die nare koning Herodus wat vir Jesus wou doodmaak.

WONDERWERKE VAN LIEFDE - Wonderboek neem vir Chris, Joy en Gizmo terug na die verlede om die hoogtepunte van Jesus se lewe te ervaar wat heelwat wonderwerke insluit.

Storiehuis - JOSEF EN SY BROERS / MOSES SE STAF

JOSEF EN SY BROERS: Tydens hulle reis saam met Wonderboek land Chris, Joy en Gizmo, die speelgoedrobot, in Egipte. Josef se broers het hom as slaaf daar verkoop en die kinders sien hoe hy van slaaf na goewerneur bevorder word.

MOSES SE STAF:

Chris, Joy en Gizmo, die speelgoedrobot, kyk hoe Moses die Israeliete deur die woestyn neem en hulle beleef 'n hele paar wonderwerke saam met Moses.

Storiehuis - DIE MURE VAN JERIGO / GIDEON SE SLIM PLAN

DIE MURE VAN JERIGO - In hierdie aksiebelaaide episode beleef Chris, Joy, ruffles en die speelgoed- robot Gizmo, die veldslag rondom Jerigo.

GIDEON SE SLIM PLAN - Gideon is nie 'n baie dapper man nie, Chris, Joy en Gizmo is by as hy met 'n baie slim plan vorendag kom om die Midianiete te verslaan soos die Engel van die Here ges' het hy moet doen. Hy het lee erdekruike en fakkels as wapens gebruik.

Storiehuis - NOAG EN DIE BAIE WATER / ABRAHAM EN ISAK

NOAG EN DIE BAIE WATER: Wonderboek neem vir Chris, Joy en Gizmo aan boord van Noag se ark saam met twee van elke lewende spesie op die aarde.

ABRAHAM EN ISAK: Saam met Wonderboek bring Chris, Joy en die speelgoedrobot, Gizmo se reis hulle by abraham en sy seun Isak.

Storiehuis - RUT EN NAOMI / JOB SE GEDULD

RUT EN NAOMI - Chris, Joy en Gizmo word deur Wonderboek terug gevoer na antieke Israel waar hulle vir rut en Naomi ontmoet. rut raak verlief op boas en hulle trou.

JOB SE GEDULD - Wonderboek neem Chris, Joy en die speelgoedrobot Gizmo op 'n tydreis om vir Job te ontmoet. Job was 'n baie ryk en welgestelde man wat tot die uiterste beproef is, maar sy geloof was baie sterk.

Storiehuis - JESUS SE OPSTANDING / SIMSON, DIE STERKSTE MAN

Chris, Joy en Gizmo word deur die Wonderboek teruggevoer na die tyd van Jesus se kruisiging en opstanding. Ons sien saam met die drie vriende wat meer as 2000 jaar gelede gebeur het om die geskiedenis van die wereld te verander.

Die brakkers van Kammaland - Wintie, Wrokke & Waarheid

DIE SINGENDE SLANG - Die telegramme hoop op en Hendrik het geen keuse as om 'n lae, gemene, vieslike slang aan te stel om te help nie. uiteindelik leer almal in Kammaland 'n belangrike les oor vooroordeel.

Ander stories: KLAAS SE KOUGOMBORRELS en HENDRIK EN GIELJAN SE TWEEGEVEG

R86

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles860
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Country of origin

South Africa

Studio

unknown

Release date

August 2007

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Format

DVD

Disks

5

Running time

8 hours, 24 minutes

Age restriction

A

Categories

LSN

XQ0-7Y8-NFH-1

Trending On Loot