0
Your cart

Your cart is empty

Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies

Buy Now

Kitaar My Kruis (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R163
Discovery Miles 1 630

Share your images

Kitaar My Kruis (Afrikaans, Paperback)

Adam Small

 (sign in to rate)
Loot Price R163 Discovery Miles 1 630

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship within 24 hours. More are available from supplier.

Kitaar my kruis is vir die eerste keer in 1962 deur H.A.U.M. gepubliseer, en die tweede uitgawe het sewe herdrukke beleef.

Small se identifikasie met sy karakters vind neerslag in sy gebruik van Kaaps – volgens hom ’n volwaardige taal waarin mense hul eerste skreeu en hul laaste doodsroggel gee. Wat in heelparty gedigte opval, is die gebruik van refreine en herhaling, wat as ’t ware die gemeenskap se vrese waarskuwings en aanklagte van die tyd eggo (Van Wyk, 2006). Verder is daar ’n sterk Ou Testamentiese inslag, maar ook talle verwysings na die geboorte en wederkoms van Christus.

Volgens Steward van Wyk word diť gegewe op die lotgevalle van onderdruktes van toepassing gemaak, oa die geskiedenis van Moses en die Israelitiese volk onder Egiptiese slawerny: Soos Moses met sy staf, moet die digter met sy kitaar sy mense lei, maar omdat die taak so moeilik is, word die kitaar ironies ook sy kruis.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: May 2018
Authors: Adam Small
Dimensions: 213 x 137 x 12mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 112
ISBN-13: 978-1-4853-0965-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Literature: texts
Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies
Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies > General
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Promotions
Books > Local Author Showcase > Sport & Leisure
LSN: 1-4853-0965-4
Barcode: 9781485309659

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners