God, Waarom Lyk Die Wereld So? - Wat Beteken Dit Om Te Se God is in Beheer? (Afrikaans, Paperback)


6 miljoen Jode sterf tydens die Tweede Wereldoorlog in konsentrasiekampe. Dekades later sterf 230 000 mense na 'n tsunami. Waar was God? Hoekom het Hy dit toegelaat? Oor die eeue wonder mense oor swaarkry en hoe ons moet dink oor God se betrokkenheid daarby. Adrio Konig kyk in God, waarom lyk die wereld so? na teoriee van teoloe soos Calvyn en Arminius, wat geredeneer het oor of God die kwaad net toelaat, of beskik. Die eerste hoofstuk van God, waarom lyk die wereld so? vertel ware verhale van mense wat van die geskiedenis se grootste gruwels beleef het, byvoorbeeld die groot Jodeslagting (Holocaust) van die Tweede Wereldoorlog wat 'n agtergrond bied waarteen die boek gelees kan word. Die boek sluit ook af met 'n bylaag swart-en-wit foto's. Op die ou end kan ons net weet: Ons verstaan dikwels nie hoekom slegte dinge in die wereld gebeur nie. In plaas daarvan om met lee woorde te probeer troos, moet ons besef dat God ons nooit verlaat nie en saam met ons in ons hartseer is.

R149
List Price R180
Save R31 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1490
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

6 miljoen Jode sterf tydens die Tweede Wereldoorlog in konsentrasiekampe. Dekades later sterf 230 000 mense na 'n tsunami. Waar was God? Hoekom het Hy dit toegelaat? Oor die eeue wonder mense oor swaarkry en hoe ons moet dink oor God se betrokkenheid daarby. Adrio Konig kyk in God, waarom lyk die wereld so? na teoriee van teoloe soos Calvyn en Arminius, wat geredeneer het oor of God die kwaad net toelaat, of beskik. Die eerste hoofstuk van God, waarom lyk die wereld so? vertel ware verhale van mense wat van die geskiedenis se grootste gruwels beleef het, byvoorbeeld die groot Jodeslagting (Holocaust) van die Tweede Wereldoorlog wat 'n agtergrond bied waarteen die boek gelees kan word. Die boek sluit ook af met 'n bylaag swart-en-wit foto's. Op die ou end kan ons net weet: Ons verstaan dikwels nie hoekom slegte dinge in die wereld gebeur nie. In plaas daarvan om met lee woorde te probeer troos, moet ons besef dat God ons nooit verlaat nie en saam met ons in ons hartseer is.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Christian Art Books

Country of origin

South Africa

Release date

March 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

220 x 150 x 20mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

258

ISBN-13

978-1-4316-1522-3

Barcode

9781431615223

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-1522-6



Trending On Loot