Bybelraai-kaarte (Ou Testament) (Afrikaans, Cards)

,
Kinders sal ure se pret he terwyl hulle meer as 20 bekendste stories uit die Ou Testament leer ken met behulp van die Bybelraai-kaartjies. Wil jy he jou kinders moet meer leer oor die bekendste Bybelstories? Daar is duisende stories in die Bybel en dit voel soms oorweldigend om dit vir jou kinders te leer. Tot nou toe! Bybelraai-kaarte (Karakters uit die Ou Testament) is ’n prettige manier om vir kinders 29 van die bekendste stories uit die Bybel te leer. Die helderkleurige illustrasies gee lewe aan die stories en maak dit vir kinders maklike om ooreenstemmende kaartjies te vind en die storie te onthou. Kinders sal ure se pret hê terwyl hulle sommige van die bekendste Bybelstories uit die Ou Testament leer ken met behulp van hierdie Bybelraai-kaarte.

R75
List Price R90
Save R15 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles750
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Kinders sal ure se pret he terwyl hulle meer as 20 bekendste stories uit die Ou Testament leer ken met behulp van die Bybelraai-kaartjies. Wil jy he jou kinders moet meer leer oor die bekendste Bybelstories? Daar is duisende stories in die Bybel en dit voel soms oorweldigend om dit vir jou kinders te leer. Tot nou toe! Bybelraai-kaarte (Karakters uit die Ou Testament) is ’n prettige manier om vir kinders 29 van die bekendste stories uit die Bybel te leer. Die helderkleurige illustrasies gee lewe aan die stories en maak dit vir kinders maklike om ooreenstemmende kaartjies te vind en die storie te onthou. Kinders sal ure se pret hê terwyl hulle sommige van die bekendste Bybelstories uit die Ou Testament leer ken met behulp van hierdie Bybelraai-kaarte.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot