Gediggies Vir Vrolike Gesiggies - (Boek & CD) (Afrikaans, Paperback)

,
Gediggies vir vrolike gesiggies bevat 49 gediggies met 'n Christelike inslag. Onderwerpe wat aangespreek word is God die Vader, Seun en Heilige Gees, boeliegedrag, die grootheid van die Skepping, familie, vrese, respek, jou waarde en waar elkeen van ons inpas in God se plan en die wêreld. Dit sal jou help om jou kind lewenslesse en -vaardighede aan te leer. Vir ouderdom 3-8 jaar. Illustrasie vir elke gediggie deur Wess-lee de Klerk. CD met 20 musiekopnames word ingesluit. 

R241
List Price R280
Save R39 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2410
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Gediggies vir vrolike gesiggies bevat 49 gediggies met 'n Christelike inslag. Onderwerpe wat aangespreek word is God die Vader, Seun en Heilige Gees, boeliegedrag, die grootheid van die Skepping, familie, vrese, respek, jou waarde en waar elkeen van ons inpas in God se plan en die wêreld. Dit sal jou help om jou kind lewenslesse en -vaardighede aan te leer. Vir ouderdom 3-8 jaar. Illustrasie vir elke gediggie deur Wess-lee de Klerk. CD met 20 musiekopnames word ingesluit. 

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot