Kennis van die aand (Afrikaans, Paperback)


Die verbod op Kennis van die aand in 1974 was 'n keerpunt in die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde. Die publisiteit het gewissel van Koot Vorster se berugte uitspraak: "As dit letterkunde is, dan is 'n bordeel 'n Sondagskool" tot die stelling dat dit die "grootste roman is wat nog uit Suid-Afrika voortgekom het". En danksy die publisiteit is dit wereldwyd vertaal, wat tot vandag toe die skrywer se internasionale loopbaan bepaal deurdat sy werk nou in 33 tale beskikbaar is. In Brink se werk self bly dit 'n hoogtepunt, en dit is verbasend hoe eietyds dit nog steeds aandoen. Teen die agtergrond van 'n lydensgeskiedenis wat oor twee eeue strek en 'n geskakeerde beeld van Suid-Afrika vandag, verloop die lewensverhaal van 'n talentvolle Kaapse bruinman Josef Malan wat stadigaan – veral in die ontplooiing van sy liefdesverhouding met die Britse meisie Jessica – vernietig word deur die spanninge, magte en werklikhede van sy samelewing, terwyl hy tog ook op 'n paradoksale manier oorwin.

R410
List Price R430

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles4100
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Die verbod op Kennis van die aand in 1974 was 'n keerpunt in die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde. Die publisiteit het gewissel van Koot Vorster se berugte uitspraak: "As dit letterkunde is, dan is 'n bordeel 'n Sondagskool" tot die stelling dat dit die "grootste roman is wat nog uit Suid-Afrika voortgekom het". En danksy die publisiteit is dit wereldwyd vertaal, wat tot vandag toe die skrywer se internasionale loopbaan bepaal deurdat sy werk nou in 33 tale beskikbaar is. In Brink se werk self bly dit 'n hoogtepunt, en dit is verbasend hoe eietyds dit nog steeds aandoen. Teen die agtergrond van 'n lydensgeskiedenis wat oor twee eeue strek en 'n geskakeerde beeld van Suid-Afrika vandag, verloop die lewensverhaal van 'n talentvolle Kaapse bruinman Josef Malan wat stadigaan – veral in die ontplooiing van sy liefdesverhouding met die Britse meisie Jessica – vernietig word deur die spanninge, magte en werklikhede van sy samelewing, terwyl hy tog ook op 'n paradoksale manier oorwin.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Series

Klassieke reeks

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 138 x 30mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

475

ISBN-13

978-0-7981-4283-0

Barcode

9780798142830

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-4283-9



Trending On Loot