God Van Wonder - Persoonlike Getuienisse Oor God Se Wonderwerkende Krag in Mense Se Lewens (Afrikaans, Paperback)


God van wonders deur Angus Buchan is propvol getuienisse wat die goedheid en genade van God in die lewens van gewone mense weerspieel. Die boek deel wonderlike verhale van gebede in verskillende situasies wat beantwoord is - van verlossing en bevryding, genesing, voorsiening en ongelooflike geleenthede tot bekering. Net soos Jesus in die Bybelse tyd wonderwerke gedoen het - nie om Homself te bewys nie, maar omdat Hy ontsaglik lief was vir die mense om Hom - doen God vandag nog wonderwerke. Die 40 ware verhale wat Angus oorvertel in God van wonders sal lesers opnuut laat nadink oor God se ongelooflike krag. Die boek word ook afgerond met persoonlike getuienisse. God is 'n God van wonderwerke en God van wonders vertel waartoe Hy in staat is in die lewens van gelowiges wanneer hulle hul geloof en vertroue in Hom plaas.

R83
List Price R100
Save R17 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles830
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

God van wonders deur Angus Buchan is propvol getuienisse wat die goedheid en genade van God in die lewens van gewone mense weerspieel. Die boek deel wonderlike verhale van gebede in verskillende situasies wat beantwoord is - van verlossing en bevryding, genesing, voorsiening en ongelooflike geleenthede tot bekering. Net soos Jesus in die Bybelse tyd wonderwerke gedoen het - nie om Homself te bewys nie, maar omdat Hy ontsaglik lief was vir die mense om Hom - doen God vandag nog wonderwerke. Die 40 ware verhale wat Angus oorvertel in God van wonders sal lesers opnuut laat nadink oor God se ongelooflike krag. Die boek word ook afgerond met persoonlike getuienisse. God is 'n God van wonderwerke en God van wonders vertel waartoe Hy in staat is in die lewens van gelowiges wanneer hulle hul geloof en vertroue in Hom plaas.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Christian Art Books

Country of origin

South Africa

Release date

July 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 150 x 16mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

238

ISBN-13

978-1-4316-1325-0

Barcode

9781431613250

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-1325-8



Trending On Loot