Margot En Die Meerman (Afrikaans, Paperback)


Margot Lombard is? "koue vis", of so het sy al self begin glo. Nadat sy haar M.A. in Musikologie voltooi het, gaan hou sy vankansie in Zanzibar - stoksielalleen. Daar is niemand wat haar ken nie. En ook niemand om dit saam met haar te vier wanneer sy uitvind dat sy haar graad cum laude verwerf het nie. Dan verskyn Konrad Lemmer op die toneel: diepseeduiker, donker, eksoties, atleties. En jonger as sy.

R92
List Price R95

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles920
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Margot Lombard is? "koue vis", of so het sy al self begin glo. Nadat sy haar M.A. in Musikologie voltooi het, gaan hou sy vankansie in Zanzibar - stoksielalleen. Daar is niemand wat haar ken nie. En ook niemand om dit saam met haar te vier wanneer sy uitvind dat sy haar graad cum laude verwerf het nie. Dan verskyn Konrad Lemmer op die toneel: diepseeduiker, donker, eksoties, atleties. En jonger as sy.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

August 2010

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

216 x 137mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

224

ISBN-13

978-0-624-04898-5

Barcode

9780624048985

Languages

value

Categories

LSN

0-624-04898-5



Trending On Loot