Luitenant-kolonel Marlene Burger van die SAPD het haar plek in 'n
manswereld oopbaklei en laat kriminele les opse. Dis net haar
liefdeslewe wat nie wil vlot nie. Nou is daar 'n kans dat sy en
haar jeugliefde Tom Lourens 'n verhouding kan he. Tog blyk
vlootoffisier Lourens oorversigtig te wees . . . Die enigmatiese
Ziegfried van Leeuwen, wat dalk die straatkunstenaar De Leeuw kan
wees, verskyn op die toneel en is met Marlene gefassineer. Skielik
moet sy besluit wat sy werklik wil he.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!