Anne van Green Gables (Afrikaans, Paperback)

,
Toe Lucy Montgomery middae in die laatstrale van die son by haar venster gesit en skryf het aan haar storie oor die enigmatiese Anne, sou sy nooit as te nimmer kon droom dat die verhaal, meer as honderd jaar later, steeds die harte van mense oor die aardbol heen sou steel nie. Anne of Green Gables is reeds in meer as 36 tale vertaal. Daar is al vollengte films, radiodramas, televisieflieks en -reekse, strokiesprente, musiekblyspele en teaterproduksies daarvan geskep ... alles geinspireer deur Montgomery se wonderskone verhaal oor die eksentrieke klein weeskind met die rooi hare, flinke brein, vinnige humeur, sagte hart en verbysterende woordeskat. Sy sou nooit kon voorsien dat Prince Edward Island, Kanada, waar sy lewe in haar karakters geblaas het, in die geheue van kinders en (oumas) grootouers / volwassenes van talle tonge en tale sou woon nie. Daar is trouens jaarliks produksies van Anne of Green Gables in Europa en Japan. Lucy Montgomery het heelparty opvolgverhale geskryf en meer as 67 jaar na haar dood is The Blythes are Quoted gepubliseer. In 2008 is 'n voorspel, Before Green Gables, deur Budge Wilson geskryf om die 100ste jaar van die boekreeks te gedenk. Die oorspronklike boek word vandag nog aan studente oor die wereld heen voorgeskryf.

R270
List Price R345
Save R75 22%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2700
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Toe Lucy Montgomery middae in die laatstrale van die son by haar venster gesit en skryf het aan haar storie oor die enigmatiese Anne, sou sy nooit as te nimmer kon droom dat die verhaal, meer as honderd jaar later, steeds die harte van mense oor die aardbol heen sou steel nie. Anne of Green Gables is reeds in meer as 36 tale vertaal. Daar is al vollengte films, radiodramas, televisieflieks en -reekse, strokiesprente, musiekblyspele en teaterproduksies daarvan geskep ... alles geinspireer deur Montgomery se wonderskone verhaal oor die eksentrieke klein weeskind met die rooi hare, flinke brein, vinnige humeur, sagte hart en verbysterende woordeskat. Sy sou nooit kon voorsien dat Prince Edward Island, Kanada, waar sy lewe in haar karakters geblaas het, in die geheue van kinders en (oumas) grootouers / volwassenes van talle tonge en tale sou woon nie. Daar is trouens jaarliks produksies van Anne of Green Gables in Europa en Japan. Lucy Montgomery het heelparty opvolgverhale geskryf en meer as 67 jaar na haar dood is The Blythes are Quoted gepubliseer. In 2008 is 'n voorspel, Before Green Gables, deur Budge Wilson geskryf om die 100ste jaar van die boekreeks te gedenk. Die oorspronklike boek word vandag nog aan studente oor die wereld heen voorgeskryf.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Naledi

Country of origin

South Africa

Release date

October 2022

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Illustrators

Translators

Dimensions

222 x 148 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

460

ISBN-13

978-1-77617-223-8

Barcode

9781776172238

Languages

value

Categories

LSN

1-77617-223-X



Trending On Loot