0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction

Not currently available

'n Kameel, 'n Sprinkaan En 'n Vrot Tamatie (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R145
Discovery Miles 1 450

'n Kameel, 'n Sprinkaan En 'n Vrot Tamatie (Afrikaans, Paperback)

Annelie Ferreira; Illustrated by Sean Verster

 (sign in to rate)
Loot Price R145 Discovery Miles 1 450

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Niks cools gebeur ooit op Koedoesdorp nie. Elke dag is dieselfde, die een so vervelig soos die ander. Veral Maandag-oggende, aldus Gerrie. Maar hierdie Maandag is anders, want skielik is hulle voortuin vol kamele wat Gerrie se ma se spogrose opvreet. Pa is in 地 toestand, want daar is ook 地 klomp mense in wit klere wat deurmekaar praat in 地 vreemde taal en wat ernstig verdwaal lyk. Dis chaos in Gerrie-hulle se huis en tuin, en hy en sy suster, Anneke, is mal daaroor. Dit word 地 surrealistiese dag van kamele wat pandemonium saai, die vreemde gesin wat tent opslaan in die voortuin en sprinkane braai, die buurman wat sy vrot tamaties oor die draad gooi en die polisie, die brandweer en die dorpsbestuurder wat in dolle vaart opdaag om te kyk wat de joos daar aangaan. Na skool neem Gerrie sy kans waar en oortuig die kameelseun om 地 entjie in die staart af met een van die kamele te ry verdere chaos! Maar die koms (en die vertrek) van kameelmense het Koedoesdorp en sy mense onherroeplik verander. 地 Lekker ligte storie vol humor en pret. 地 Soort moderne sprokie.

General

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Release date: June 2013
Authors: Annelie Ferreira
Illustrators: Sean Verster
Dimensions: 215 x 138 x 8mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 77
ISBN-13: 978-0-7981-6329-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > General
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 0-7981-6329-1
Barcode: 9780798163293

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners