0
Your cart

Your cart is empty

Books > Food & Drink > TV / celebrity chef cookbooks

Buy Now

Vleis - Die Omvattende Gids (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R289
Discovery Miles 2 890
You Save: R91 (24%)

Vleis - Die Omvattende Gids (Afrikaans, Paperback)

Annelien Pienaar

 (sign in to rate)
List price R380 Loot Price R289 Discovery Miles 2 890 You Save R91 (24%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship within 24 hours. More are available from supplier.

Suid-Afrikaners is nou maar eenmaal gaande oor vleis. Dis onontbeerlik op enige feestafel, en vir die meeste van ons is selfs ’n gewone weeksaandete nie volledig daarsonder nie. Nie net is dit heerlik en vullend nie, dis ook propvol voedingstowwe wat goed is vir ons.

Vleis: Die Omvattende Gids is ’n moderne ensiklopedie wat ’n ereplek verdien in die kombuis van almal wat graag vleis eet en gaarmaak. Afgesien van resepte vir smullekker vleisgeregte vir elke okkasie bevat dit hope inligting oor die beste manier om die verskillende snitte en soorte vleis te berei, hoe om vleis te vries of tot perfeksie te verouder, tesame met ’n hordes wenke om geur en sappigheid te verseker – alles sonder preserveer- en ander kunsmatige bymiddels. Die voedselwetenskaplike en gewilde kosskrywer Annelien Pienaar se passie vir goeie, volhoubare vleis word weerspieŽl op elke bladsy van hierdie boek.

Vleis: Die Omvattende Gids is die enigste vleisboek wat jy ooit weer sal nodig kry. Dit bevat:

  • Meer as 100 resepte wat die toets van die tyd deurstaan het – daar is beesvleis, lam en skaap, vark, pluimvee, afval en wildsvleis, en enigiets van maklike gesinsetes, tradisionele treffers en spoggerige onthaalkos tot kitsplanne met die oorskiet
  • Beskrywings van al die verskillende vleissnitte, hul gebruike en die beste metodes om dit gaar te maak
  • Nuttige inligting oor die voedingswaarde en veroudering van vleis, vleisterme en omskakelingstabelle
  • Ekstra resepte vir marinades, souse, soutmengsels, aftreksels en deeg wat vleis komplementeer

General

Imprint: Human & Rousseau
Release date: 14 June 2021
Authors: Annelien Pienaar
Dimensions: 270 x 210 x 18mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 272
ISBN-13: 978-0-7981-7935-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc > TV / celebrity chef cookbooks
Books > Food & Drink > TV / celebrity chef cookbooks
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Afrikaans > Kook en Geniet
Books > Afrikaans > Nuwe Vrystellings
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Books > Local Author Showcase > Food & Drink
LSN: 0-7981-7935-X
Barcode: 9780798179355

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners